Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Pirogue

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboomstraat 5, Villa Pirogue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Pirogue is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die prentjiemooi kusdorpie Hartenbos. Dit is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspannende vakansie-wegbreek.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea beskik oor 'n slaapbank, 'n TV met stroomdienste en WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief. Die leefarea lei na die balkon met 'n ingeboude braai-area. Skaduparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Hartenbos het 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Hartenbos Waterpark, die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek, die ATKV-oord, die strand, en meer, wat dit 'n ideale vakansie-opsie vir die hele gesin maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 15 resensies vir Villa Pirogue
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Abie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Witteboomstraat 5, Villa Pirogue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Pirogue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboomstraat 5, Villa Pirogue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA064c438a51d1034ea94276b8fe35583fee6d5b34ddae86bdec44964f43de3e9a98d26e3719a8a6c35fa18a3c6115ce88479c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 5 Witteboom Street Villa Pirogue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127663458144 22.104417085648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang