Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Puccini

B&B
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malines-laan 3, Claremont, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Puccini bied voortreflike oornagverblyf gerieflik geleë in die hartjie van die lowerryke woonbuurt Claremont, Kaapstad. Hierdie B&B fokus op persoonlike diens in 'n ontspanne en diskrete omgewing, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n oornagverblyf in die pragtige en ikoniese Moederstad.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 2 kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Albei kamers het lugversorging en gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat toegerus is met kwaliteit linne. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n Nespresso-masjien, yskassie, ketel en 'n haardroër in. Vir gaste se vermaak is 'n TV met Netflix en gratis WiFi beskikbaar. Een van die kamers het Franse deure wat direk na die gemeenskaplike swembadarea oopmaak.

Gaste kan hul ontbyt op die onderdakstoep geniet terwyl hulle luister hoe die voëls sing. Die ligging van hierdie eiendom is net 'n entjie van die bekende Nuweland-krieket- en rugbygronde af. Dit is ook stapafstand van baie skole en winkelsentrums af.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Malines-laan 3, Claremont, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malines-laan 3, Claremont, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA754026e2096f591956f4473e1384f9f4405a79086982f393b47bf140e4f4e1b0b2dfb466ffc39341f18a980184da62d683ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 3 Malines Avenue Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.975273 18.475283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang