Villa Reinet
Beskrywing
Hierdie kothuis is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kothuis het ook 'n knus leefarea met 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar en die kamer bied toegang tot die tuin en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 'n paartjie en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, gratis WiFi en 'n TV met DStv in. Die kamer spog met 'n lieflike uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, gratis WiFi en 'n TV met DStv in. Die kamer bied ook direkte toegang tot die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somersetstraat 83, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang