Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Riviera 15

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fanie En Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Villa Riviera 15
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elizma V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma V

Was daar vir 'n begrafnis, net 2 nagte oornag. Wens dit kon langer wees.

Baie lekker gebly! Mooiste uitsig vroeg oggend met 'n beker koffie!

Sanet D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Baie mooi en lekker.

Pragtige villa met alles wat ons nodig gehad het, plus meer. Uitstekende diens vanaf eienaars. Uitsig op rivier is pragtig.

Johanna S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna S

Fantastiese asemrowende uitsig.

Ons het saam met ons seun daar gebly. Die water in die yskas was 'n bonus en daar is drinkgoed in die yskas wat net kan vervang. Instruksies is goed deurgegee. Asemrowende uitsig en jy bly luuks. Loadshedding was baie erg, maar daar is magneto ligte in elke kamer en onderste gedeelte. Dit het baie gehelp en braai op die stoep.

Handri L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Handri L

Heerlike wegbreek.

Ja, baie mooi en stil area.

Ronel J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Veilig. Goed ingerig. Lieflike uitsig.

Die uitsig oor die lagoon met see in die verte is pragtig. Heerlik stil en rustig, uit die gewoel maar baie naby aan die see. Lekker, veilige area vir mense wat wil draf. Volledig toegerus. Skoon en netjies. Dankie julle!

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Mosselbaai, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f85f4effc24e8e4b60ddb4b60848fc04be389973d7510429a4a5cf5580f9d02981672d78c9ddd07b4dcb8fa3e603e3499c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 133 Port Natal Road Mossel Bay 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118334655713 22.117816503626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang