Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Riviera 15

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Elizma V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Was daar vir 'n begrafnis, net 2 nagte oornag. Wens dit kon langer wees. Baie lekker gebly! Mooiste uitsig vroeg oggend met 'n beker koffie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie mooi en lekker. Pragtige villa met alles wat ons nodig gehad het, plus meer. Uitstekende diens vanaf eienaars. Uitsig op rivier is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Fantastiese asemrowende uitsig. Ons het saam met ons seun daar gebly. Die water in die yskas was 'n bonus en daar is drinkgoed in die yskas wat net kan vervang. Instruksies is goed deurgegee. Asemrowende uitsig en jy bly luuks. Loadshedding was baie erg, maar daar is magneto ligte in elke kamer en onderste gedeelte. Dit het baie gehelp en braai op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Handri L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Heerlike wegbreek. Ja, baie mooi en stil area.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Veilig. Goed ingerig. Lieflike uitsig. Die uitsig oor die lagoon met see in die verte is pragtig. Heerlik stil en rustig, uit die gewoel maar baie naby aan die see. Lekker, veilige area vir mense wat wil draf. Volledig toegerus. Skoon en netjies. Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fanie En Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Mosselbaai, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f85f4effc24e8e4b60ddb4b60848fc04be389973d7510429a4a5cf5580f9d02981672d78c9ddd07b4dcb8fa3e603e3499c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 133 Port Natal Road Mossel Bay 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118334655713 22.117816503626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang