Villa Riviera 15
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-weg 133, Mosselbaai, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Riviera 15 is 'n selfsorgeenheid in die bekoorlike dorpie Hartenbos. Dit bied slaapplek aan4 volwassenes en 2 kinders wat die natuurlike prag van Hartenbos vanuit die gerief en privaatheid van 'n villa wil ervaar.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n ketel, broodrooster, vadoeke, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n etenstafel, 'n knus dubbelslaapbank en 2 leunstoele.
Die leefarea het 'n mooi uitsig oor die rustige oewers van Hartenbos wat gaste vanaf die buitebraai-area kan gade slaan. 'n Veilige, algemene parkeerplek en rits ontspanningsgeriewe insluitend 'n swembad, restaurant en kroeg is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fanie En Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Port Natal-weg 133, Mosselbaai, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Riviera 15 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-weg 133, Mosselbaai, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang