Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Riviera 15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Mosselbaai, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Riviera 15 is 'n selfsorg-eenheid in die bekoorlike dorpie Hartenbos. Dit akkommodeer tot 4 volwassenes en 2 kinders, en bied aan hulle die skoonheid van Hartenbos terwyl hulle die gerief en privaatheid van Villa Riviera 15 geniet.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied toegang tot 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. En vir ekstra gerief is 'n ketel, broodrooster, vadoeke, eetgerei en breekware ook beskikbaar. Die leefarea beskik oor gerieflike geriewe, insluitend 'n TV met DStv, 'n etenstafel, 'n knus dubbelslaapbank en 2 individuele leunstoele.

Die leefarea lei na 'n aangename uitsig oor die rustige Hartenbosoewer, waar gaste die buitebraai-area kan geniet. Boonop bied die perseel 'n veilige algemene parkeerarea en 'n verskeidenheid ontspanningsbestemmings, insluitend 'n swembad, restaurant en kroeg, perfek om te ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Elizma V
Gesin met tieners
5.0
Was daar vir 'n begrafnis, net 2 nagte oornag. Wens dit kon langer wees. Baie lekker gebly! Mooiste uitsig vroeg oggend met 'n beker koffie!
Jan 2024
Sanet D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi en lekker. Pragtige villa met alles wat ons nodig gehad het, plus meer. Uitstekende diens vanaf eienaars. Uitsig op rivier is pragtig.
Jan 2024
Johanna S
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese asemrowende uitsig. Ons het saam met ons seun daar gebly. Die water in die yskas was 'n bonus en daar is drinkgoed in die yskas wat net ka...
Sien meer
Nov 2023
Ronel J
Saam met lewensmaat
4.8
Veilig. Goed ingerig. Lieflike uitsig. Die uitsig oor die lagoon met see in die verte is pragtig. Heerlik stil en rustig, uit die gewoel maar baie nab...
Sien meer
Nov 2023
Handri L
Saam met vriende
4.4
Heerlike wegbreek. Ja, baie mooi en stil area.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fanie En Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Port Natal-weg 133, Mosselbaai, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Riviera 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Mosselbaai, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f85f4effc24e8e4b60ddb4b60848fc04be389973d7510429a4a5cf5580f9d02981672d78c9ddd07b4dcb8fa3e603e3499c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 133 Port Natal Road Mossel Bay 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118334655713 22.117816503626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang