Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Riviera 15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Mosselbaai, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Riviera 15 is 'n selfsorgeenheid in die bekoorlike dorpie Hartenbos. Dit bied slaapplek aan4 volwassenes en 2 kinders wat die natuurlike prag van Hartenbos vanuit die gerief en privaatheid van 'n villa wil ervaar.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n ketel, broodrooster, vadoeke, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n etenstafel, 'n knus dubbelslaapbank en 2 leunstoele.

Die leefarea het 'n mooi uitsig oor die rustige oewers van Hartenbos wat gaste vanaf die buitebraai-area kan gade slaan. 'n Veilige, algemene parkeerplek en rits ontspanningsgeriewe insluitend 'n swembad, restaurant en kroeg is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elizma V
Gesin met tieners
5.0
Was daar vir 'n begrafnis, net 2 nagte oornag. Wens dit kon langer wees. Baie lekker gebly! Mooiste uitsig vroeg oggend met 'n beker koffie!
Jan 2024
Sanet D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi en lekker. Pragtige villa met alles wat ons nodig gehad het, plus meer. Uitstekende diens vanaf eienaars. Uitsig op rivier is pragtig.
Jan 2024
Johanna S
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese asemrowende uitsig. Ons het saam met ons seun daar gebly. Die water in die yskas was 'n bonus en daar is drinkgoed in die yskas wat net ka...
Sien meer
Nov 2023
Ronel J
Saam met lewensmaat
4.8
Veilig. Goed ingerig. Lieflike uitsig. Die uitsig oor die lagoon met see in die verte is pragtig. Heerlik stil en rustig, uit die gewoel maar baie nab...
Sien meer
Nov 2023
Handri L
Saam met vriende
4.4
Heerlike wegbreek. Ja, baie mooi en stil area.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fanie En Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Port Natal-weg 133, Mosselbaai, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Riviera 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Mosselbaai, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f85f4effc24e8e4b60ddb4b60848fc04be389973d7510429a4a5cf5580f9d02981672d78c9ddd07b4dcb8fa3e603e3499c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 133 Port Natal Road Mossel Bay 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118334655713 22.117816503626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang