Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Riviera 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg, Eenheid 21, Villa Riviera, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Riviera 21 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Hartenbos op die oewer van die Hartenbosstrandmeer. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike basis tydens hul besoek aan hierdie gesogte kusdorpie.

Dié dubbelverdiepingwoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, terwyl gaste in die tweede slaapkamer 'n gedeelde badkamer met 'n stort- oor-bad gebruik. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie-en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Twee enkelbedmatrasse is vir kinders beskikbaar.

Daar is 'n balkon met 'n etenstafel, gas-Weber-braai en 'n uitsig oor die strandmeer. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan die Riviera Hotel se gemeenskaplike swembad, restaurant en 'n kroeg gebruik. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante en is sowat 1,2 km vanaf Hartenbosstrand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Port Natal-weg, Eenheid 21, Villa Riviera, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg, Eenheid 21, Villa Riviera, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4b8f49d0d533db0f763b390af230ca85edf8311bde10a9cc8a6f7392b59df2e2438fa3a1d427e6cb41419b0201f448027c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) Port Natal Road Unit 21, Villa Riviera 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1183568 22.1174992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang