Villa Riviera Woonstel 25
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-weg, Villa Riviera 25, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa Riviera Woonstel 25 is 'n selfsorg-eenheid wat op die boonste verdieping van 'n veilige kompleks langs die Villa Riviera Hotel in Hartenbos geleë is. Hierdie woonstel is ideaal geleë naby die strand, ATKV-amfiteater, waterfront en waterpark.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 2 enkelslaapbanke en 'n platskerm-TV met Netflix, Amazon Prime en YouTube. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n binnebraai van vlekvrye staal en die skuifdeure maak oop op die balkon met uitsigte oor die strandmeer.
Veilige motorhuisparkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Emmie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Port Natal-weg, Villa Riviera 25, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Riviera Woonstel 25 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-weg, Villa Riviera 25, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang