Villa Room 3
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 31, Langs die R511, Thaba e Ntle Private Game Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Room 3 is 'n knus kothuis in die hartjie van die Bosveld in Thabazimbi. Hierdie versteekte juweel is die perfekte opsie vir 'n rustige wegbreek en het 'n lieflike gemeenskaplike swembad.
Dié kothuis het lugversorging, slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is ook 'n sitarea, spieëltafel en 'n koffiestasie met 'n Nespresso-masjien. 'n Gerieflike japonne word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek. Hierdie kothuis is nie selfsorg nie, daarom is daar 'n tapaskroeg stapafstand vanaf die chalet met 'n wonderlike buitelug-sitarea en speelarea vir kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lounize Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Erfdeel 31, Langs die R511, Thaba e Ntle Private Game Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 31, Langs die R511, Thaba e Ntle Private Game Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang