Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Rose Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Cecilia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gerus. Netjiese kamer. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Fantasties soos altyd! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Villa Rose Cottages
Baie dankie. Altyd welkom in die toekoms.

Kathryn M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent, clean and safe, convenient location. Perfect! So convenient and close to the highway. Immaculately clean and safe. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Villa Rose Cottages
Thank you. Always welcome again.

Adele M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Een nag oorslaap vir sportbyeenkoms. Baie lekker gebly. Sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Villa Rose Cottages
Baie dankie. Altyd welkom in die toekoms.

Christine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Ons sal weer van hulle gebruik maak a. g. v. bogenoemde. Dit is ook bekostigbaar. Ja, dankie. Skoon, netjies en gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elaine
Villa Rose Cottages
Baie dankie. Altyd welkom in die toekoms.

Susan F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Alles wat jy nodig het. Skoon, netjies, 'n plesier om te oornag. Op kort kennisgewing aangekom. Alles was perfek, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Villa Rose Cottages
Baie dankie. Altyd welkom in die toekoms.

Chris C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Stunning. Goeie waarde. Groot en gemaklik. Goeie Host. Naby alles. Netjies. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Villa Rose Cottages
Baie dankie. Altyd welkom in die toekoms.

Ignatuis H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Very good value for money. Very neat and tidy room and bathroom, with safe undercover parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Villa Rose Cottages
Baie dankie. Altyd welkom in die toekoms.

Charmain V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Best stay ever. Thank you very much for a wonderful stay. 5 stars for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Villa Rose Cottages
Thank you. Always welcome again.

Petro S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Veilige, netjies en gerieflike oornagakkommodasie. Gasvrou het ons vriendelik ontvang en alle reëls en geriewe verduidelik. Beddens was gerieflik met genoeg komberse en volvloer matte wat dit gereiflik maak as jy moet aantrek. Badkamer meer as voldoende en skoon. DStv was vol subskripsie en kon alle kanale kyk en nie net sekere kanale nie. Gastehuis is gerieflik geleë naby restaurante en 'n mall. In- en uitgang na en van die gastehuis terug op die N1 te kom is maklik en vinnig. Sal beslis aanbeveel en weer gebruik maak van die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Villa Rose Cottages
Baie dankie. Altyd welkom in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Kruger-straat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA861565556ddb6c5c6805ab8cb5743c10b9b723c81b8f6ce5bb73915f0eaff41c02a98d7462421b26f7f48dbf899329cc3dbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 21 Piet Kruger Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.155220450963 26.17994682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang