Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Rose Guesthouse & Venue

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cottage
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes moet aanvaar wat deur die verblyf voorsien word wanneer die bespreking gemaak word. 'n Kopie van die gas se ID word met aankoms vereis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sakpas dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied het ’n koningingrootte-bed en 'n enkelbed met katoenbeddegoed, asook ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Swemhanddoeke en warm komberse word voorsien. Die kamer het ’n kombuisie met ’n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en tuisgemaakte beskuit. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en ’n werkstasie. Rook in die kamer is verbode en daar is braaigeriewe in die lieflike tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes moet aanvaar wat deur die verblyf voorsien word wanneer die bespreking gemaak word. 'n Kopie van die gas se ID word met aankoms vereis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaard-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koningingrootte-bed met katoenbeddegoed, asook ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes moet aanvaar wat deur die verblyf voorsien word wanneer die bespreking gemaak word. 'n Kopie van die gas se ID word met aankoms vereis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe kamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir ’n paartjie en het ’n koningingrootte-bed en 'n enkelbed met katoenbeddegoed, asook ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Swemhanddoeke en ’n warm kombers word voorsien. Daar is ’n kombuisie met ’n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en tuisgemaakte beskuit. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en ’n werkstasie. Rook is in die kamer verbode, en daar is braaigeriewe in die lieflike tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes moet aanvaar wat deur die verblyf voorsien word wanneer die bespreking gemaak word. 'n Kopie van die gas se ID word met aankoms vereis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskamer met tuin-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan ’n gesin van 3 en het lugversorging. Daar is ’n koniningingrootte-bed en 2 enkelbeddens met katoenbeddegoed. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet, en swemhanddoeke en ’n warm kombers word voorsien. Daar is ’n kombuisie met ’n yskassie, ’n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as tuisgemaakte beskuit. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en ’n werkstasie. Rook is in die kamer verbode, en daar is braaigeriewe in die lieflike tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes moet aanvaar wat deur die verblyf voorsien word wanneer die bespreking gemaak word. 'n Kopie van die gas se ID word met aankoms vereis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan ’n gesin en het lugversorging, ’n koniningingrootte-bed, 'n stapelbed en ’n slaapbank met katoenbeddegoed. Die en suite-badkamer het ’n stort en toilet, en swemhanddoeke en ’n warm kombers word voorsien. Daar is ’n kombuisie met ’n yskassie, ’n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as tuisgemaakte beskuit. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en ’n werkstasie. Rook is in die kamer verbode, en daar is braaigeriewe in die lieflike tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes moet aanvaar wat deur die verblyf voorsien word wanneer die bespreking gemaak word. 'n Kopie van die gas se ID word met aankoms vereis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koos van der Walt-laan 115, Universitas, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0d1dbac6a4229b826535babd6edb4a733335a7a49c815734cd3ea1902850b34560edeed8edea6a3efef966cff36eaec24ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 115 Koos Van Der Walt Avenue Universitas 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.110241598758 26.16728246212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang