Villa Rose Guesthouse & Venue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Gary S - Jul 2024
Algehele gradering
A good central location with a very nice breakfast and friendly staff.
Van Zyl F - Jul 2024
Algehele gradering
Sal dit definitief aanbeveel.
Linda N - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Bruce A - Jun 2024
Algehele gradering
Gemaklik, 'cozy' - sal beslis weer hierdie plek bespreek.
Junika V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Lize V - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, higiënies, rustig.
Alice V - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie oulik! Sou 100% aanbeveel.
Alet B - Apr 2024
Algehele gradering
Maklik, skoon, gerieflik.
Jose C - Mrt 2024
Algehele gradering
Was tevrede met wat gebied was.
Van Zyl F - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Van Zyl F - Mrt 2024
Algehele gradering
Puik!
Kylee V - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely stay with great service.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Leteketa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Had an awesome stay!
Charmaine C - Aug 2024
Algehele gradering
Pleasant experience!
Rassie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Thea Potgieter J - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent.
Montsay V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Jalize V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Van Zyl F - Nov 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer daar bly.
Jalize V - Nov 2023
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid vandat jy daar instap. Naby aan alles.
Matthew B - Okt 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay and excellent value for money.
Pierre J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het.
Kirk B - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastic, accommodating, safe, clean and enjoyable.
Nombuso M - Jun 2023
Algehele gradering
I had a great stay, will stay with them again.
Frans G - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstaande.
Marlisa S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie skoon en 'n lus vir die oog.
Annamarie S - Mei 2023
Algehele gradering
Villa Rose is smaakvol ingerig, modern en goed geleë. Die ontbyt wat ingesluit is, is heerlik!
Odette D - Mei 2023
Algehele gradering
Uitsonderlik. Goed beplan.
Christine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en modern.
Jaco N - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Fanie G - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, veilig en huislik.
Beatrix K - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Karin M - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Pitso S - Mrt 2023
Algehele gradering
Brief but brilliant.
Neyeuphrasia M - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Simone J - Apr 2023
Algehele gradering
Puik en vriendelike diens!
Joa O - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi kamers, vriendelike diens.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Liesl S - Des 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Tanya was wonderlik.
Chrisna V - Des 2022
Algehele gradering
Stil en rustige atmosfeer.
Sophia C - Des 2022
Algehele gradering
Keurige verblyf.
Anja L - Okt 2022
Algehele gradering
Oornag.
Heinrich F - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Elizmay L - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende gastediens met 'n pragtige kamer.
Response24 W - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Rentia W - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Jerine D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Ina C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies, mooi plek.
René T - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, baie netjies in rustige omgewing.
Jessica G - Feb 2022
Algehele gradering
Stunning room and amazing hospitality.
Linda M - Feb 2022
Algehele gradering
Perfect.
Phia K - Jan 2022
Algehele gradering
Was daar vir 'n begrafnis.
Elmarie L - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese en goed toegeruste kamers in 'n rustige omgewing.
Palesa R - Jan 2022
Algehele gradering
Exquisite.
Melissa D - Des 2022
Algehele gradering
Welcoming, netjies, skoon, modern, mooi en veilig.
Tharia U - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gebly!
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Philip F - Des 2021
Algehele gradering
Deurrit vanaf die Kaap na Durban.
Kelvin K - Nov 2021
Algehele gradering
Very cool and comfortable stay.
Sue-anne B - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, uitstekende kliëntediens.
Louis K - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker
Dewald V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Jerine D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en stil omgewing.
Alta L - Des 2021
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek.
John S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig, stylvol, goed geleë, veilig, aan te beveel.
Christi G - Des 2021
Algehele gradering
Mooi veilige netjiese plek om oor te slaap. Met lieflike swembad en kuierarea.
Hendrik V - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Skoon en netjies.
Robbie L - Mei 2021
Algehele gradering
Ontspannend en baie gerieflik.
Bernard R - Sep 2021
Algehele gradering
New found gem!
Neels R - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflk.
Neels R - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koos van der Walt-laan 115, Universitas, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang