Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Rose Guesthouse & Venue

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koos van der Walt-laan 115, Universitas, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Villa Rose Guesthouse & Venue bied gerieflike, moderne, ruim kamers vir gaste en reisigers in Universitas, Bloemfontein.

Gaste kan kies tussen kamers vir 2 tot 4 gaste wat almal in 'n onderhoude tuin geleë is. Die kamers het elk 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed met katoenbeddegoed en van die kamers het enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Swemhanddoeke word ook voorsien.

Die kamers het elk 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, en daar is tuisgebakte beskuit. 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n werkstasie word voorsien en al die kamers is rookvry. Braaigeriewe is in die tuin beskikbaar.

Villa Rose Guesthouse & Venue is net 4 km van die Universiteit van die Vrystaat, 5 km van Mimosa Mall en die Loch Logan Waterfront af en net 'n entjie van Grey Collage af. Bloemfontein bied aktiwiteite, soos staproetes, vryval, sterrekyk by die Boyden Observatory en verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaat se Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat of Hamilton Park besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jalize V
5.0
Goeie waarde vir geld. Sal nêrens anders oorbly. Dit was die derde keer wat ek hier oorgeslaap het. Die vriendelikheid, netheid en ontbyt is altyd van...
Sien meer
Sep 2024
Lidia T
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel sterk aan. Baie smaakvol en skoon. Lekker ontbyt.
Sep 2024
Dave H
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable stay with friendly hostess. Great breakfast. We stayed in a large family room. Very clean room and comfortable stay. Breakf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Celeste V
Gesin met tieners
5.0
Pragtig, heerlike kossies, skoon en stylvol. Pragtige kamer. Ons het so lekker gebly. Was 'n groot verrassing om terug te keer na ons kamer en die kam...
Sien meer
Sep 2024
Gary S
Saam met lewensmaat
5.0
A good central location with a very nice breakfast and friendly staff. Very nice unit with pleasant staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Koos van der Walt-laan 115, Universitas, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Rose Guesthouse & Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koos van der Walt-laan 115, Universitas, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0d1dbac6a4229b826535babd6edb4a733335a7a49c815734cd3ea1902850b34560edeed8edea6a3efef966cff36eaec24ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 3) 79 5 1 5 115 Koos Van Der Walt Avenue Universitas 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.110241598758 26.16728246212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang