Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Rostrata-on-Lake

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Adri O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2022

Spacious and comfortable accommodation in a lovely area. A beautiful house in a lovely area. Very well situated for travelling to and from the Kruger National Park and around the Panorama route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Buhle M
Kort verblyf
5.0
Des 2021

The staff is very friendly and helpful. Our stay was lovely, the house is beautiful as well as the garden and very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mihlali N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

A clean and beautiful place, exactly as the pictures showed. Upon arrival the place was clean and tidy the place is as beautiful as it is in the pictures. The only small thing that I could say was a negative is the water pressure when more than one person is showering or bathing the other bathroom doesn't have water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomfundo M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2019

We had a beautiful stay. We were very impressed with the place, the house is beautiful and clean, our house keeper and security were very friendly and welcoming. We had a power cut and contacted the owners to help us with the generator and they responded promptly to our problem. I recommend the place 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Villa Rostrata-on-Lake
Thank you, Nomfundo. It was such a pleasure to have you here. Kind regards, Villa Rostrata-on-Lake

Udette K
Kort verblyf
3.8
Jun 2019

Lekker, maar huis is nogal koud in die winter. Ek het eintlik 'n ander huis verwag waarin ek 10 jaar gelede gebly het, moontlik dieselfde eienaars, so was aanvanklik teleurgesteld. Die huis is ruim vir 10 mense en ons het baie lekker gekuier. Daar was snags 'n wag wat ons opgepas het - so ons het baie veilig gevoel. Ek dink die huis kan doen met bietjie persoonlikheid soos boeke en speletjies. Die skoonmaker was baie hulpvaardig. Ongelukkig was daar nie genoeg koffiekoppies vir al die gaste nie - ek besef dit kon seker met die vorige gaste uitgebreek het, maar dit was baie ongerieflik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Rene
Villa Rostrata-on-Lake
Baie dankie. Ons neem kennis en sal probeer verbeter om ons kliente tevrede te stel. Nogmaal dankie, en geniet 'n heerlike naweek.

Johan B
Kort verblyf
5.0
Jul 2017

Fabulous holiday home which is conveniently located. Fabulous holiday home which is conveniently located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Villa Rostrata-on-Lake
Weereens baie dankie vir die positiewe terugvoer.Waardeer baie!

Gerhard J
Kort verblyf
4.4
Des 2017

Ruim gemaklike huis in 'n pragtige omgewing. Ons het baie aangename paar dae deurgebring en baie gestap en gedraf op die plaas. Vanetia het die plek elke dag opgeruim en skoongemaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keneilwe M
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Des 2017

Nice place. It was a nice place to chill and feel home away from home, the only thing bothered me was the guy who came to replace the gas as we didn't like his behaviour toward us. Beside him, everything was perfect, I love the lady who helped us, she was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Regina P
Kort verblyf
5.0
Jul 2016

Groot en gemaklik. Ons het ons tyd baie geniet. Die plek is pragtig, op plaas, heerlik, stil, skoon en higiënies. Geen rook in die huis. Ons was bietjie uit die dorp maar het dit so verkies, nie 'n probleem nie. Baie naby alles. Die huis is pragtig. Wagte is daar vir bykomende veiligheid. Veral vir ons Gautengers. Dis naby 2 verskillende ingange na die Kruger Park. My ouers kon lekker gaan stap op die plaaspaadjies en het dit ook baie geniet. 'n Lekker plek om na alles te gaan maar ver genoeg om nie in die besige, gejaagde lewe te wees nie. Die plek word elke dag mooi skoongemaak. Vir ons gesin was dit ideaal. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Villa Rostrata-on-Lake
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar! Ons waardeer dit en sien jul hopenlik weer. Groete Della

Christancia N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2015

Awesome experience. We will be doing it again. It was an wonderful experience. We will be doing it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van die R40 af, Kiepersol, 1241, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMTU3NGJmLWM4MGMtNGI0NS1iYmMxLTU1Yjk1ZjY1MGU4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 Off the R40 Kiepersol 1241 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.065786348726 31.071053838253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang