Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Royale 914

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Villa Royale, Eenheid 914, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Royale 914 is 'n selfsorgwoonstel in Sheffield Beach wat in 'n pragtige omgewing langs die krans geleë is en met 'n wonderlike uitsig spog. Hierdie ligging bied maklike toegang tot die strand en 'n verskeidenheid aktiwiteite wat dit die ideale plek vir 'n ontspanne wegbreek maak.

Dié woonstel is op die 9de verdieping, bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Dit lei na 'n eetarea wat verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV lei. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring.

Die eenheid lei na 'n balkon wat met 'n asemrowende uitsig oor die see spog. Een aangewese onderdakparkeerplek is beskikbaar en daar is ook addisionele parkeerplek. Verder het die kompleks 'n gemeenskaplike braai en swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Colwyn-rylaan 1, Villa Royale, Eenheid 914, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Villa Royale, Eenheid 914, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54c8f74ae27c8eb5565ae5f01c98dbeb75f199116eeef417f2740b3be82e0796a5adf57b778b6e9c7ce88913e322cf126723?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 1 Colwyn Drive Villa Royale, Unit 914 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 09:00-16:00 10:00 -29.487866752241 31.251887724402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang