Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Royale 203

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Coleen H
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Beddens slaap heerlik, eenheid is skoon en netjies, alles wat nodig is, is daar. Pragtige eenheid met 'n pragtige uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Villa Royale 203
Ek is jammer as jy voel ek het nie my werk gedoen nie, niemand het voorsien dat julle gestrand was in die sneeu nie.

Hannetjie H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Baie veilig, netjies en skoon. Mooi uitsig oor die see. Eenheid was skoon en netjies. Parkering is baie klein. Kan meer lugversorging in die eenheid insit. Maklike toegang na die rotse en strand. Enigste nadeel is restaurante en winkelsentrums is 'n paar km weg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Karen
Villa Royale 203
Baie dankie vir die terugvoer. Die kompleks het sy aantrekking vir die feit dat dit bietjie buite die hoofstroom vakansie plekke lê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 558

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 484
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 484
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f8af8d5c2023c1cf46396ec30e7a229882dacdaa0455798e6097ed96b0c938216dfb07ebf7bcc1dea2df0d77e9bcf8e7dc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 484 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.4886759 31.2519732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang