Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Royale 502

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Wanele M
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Serene. Definitely coming back. There was no Wi-Fi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iqbal G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

It was awesome. Very nice and tranquil place. Loved the view from the balcony and the sunrise from the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Villa Royale 502
Thank you for the review. We look forward to your next stay

Cleopatra M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

The place was beautiful and clean. All the bedrooms have sea view. We really enjoyed ourselves with my family, the apartment was very clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Villa Royale 502
Thank you for the review, we are so happy to turn your booking and make it special.

Francina P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Baie mooi, uitsig ongelooflik. Parkering is beslis nie 'n verkoopspunt nie, ongemaklik om so op die skuinste te parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2022

Stil en rustige omgewing. Sal nie aanbeveel vir huisgesinne met kinders nie - baie meer gepas vir ouer persone. Parkeerplekke ontoegangklik en onprakties. Wooneenheid was nie behoorlik skoongemaak voor ons aankoms nie. Baie plekke is nog ou vulles en stof. Baie kaste in die kamers is halfgesluit en kan nie gebruik word nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2021

Gerieflike ruim woonstel met 'n asemrowende uitsig. Gronde pragtig en netjies. Onderdakparkeerplek is ongerieflik vir groot motors. Kan definitief sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philisile G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

I enjoyed my stay at Villa Royale just 2 things they can improve. They just need to provide at least 4 tissues, air freshener and extra blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Perfekte ligging, baie stil en 'n baie lekker ligging om te ontspan Woonstel was ten volle toegerus om dit so gemaklik as moontlik te maak. Was baie ruim en regtig baie gerieflik. Ek sal met 'n geruste gemoed Villa Royale 502 vir vriende en familie of enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2020

Jy sien die see oral waar jy kyk! Dit is regtig 'n pragtige plek met die mooiste see-uitsig vanaf elke vertrek. Dit is regtig waarde vir geld en die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Asemrowende see-uitsigte vanuit elke rigting. ‘n Absolute juweel in die hartjie van Salt Rock. Die lowergroen grasperk lei na die perfekte uitkykpunt om rustig te sit en 'n vuurtjie aan te steek. Van die eenheid af breek die branders reg onder jou voete. Villa Royale bied een van die beste uitsigte vir die see liefhebber. Dis 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Villa Royale 502
Goeiemore Tiaan Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek Groete Karen von Wielligh

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 433
R1 433 R1 218
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 433
R1 433 R1 218
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwynrylaan 17, Sheffieldstrand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ee0cb06647eeee57358df13f9b17a21798fe05190560ebee5a61ab5a0c2e9308840d24f2bd5f8ce5441bb6662863504e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 433 nouVanaf R1 218 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 17 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.48821830156 31.251757178716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang