Villa Royale 703
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 568
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Carole E - Sep 2023
Algehele gradering
Pleasant, lovely unit with all that you need.
Villa Royale 703 se terugvoer
Thank you for the review. The suggestion is being forwarded to the owner. We look forward to your next visit.
Nhloso N - Jul 2023
Algehele gradering
Very very nice.
Villa Royale 703 se terugvoer
Thank you for the feedback. So happy that you enjoyed your stay.
Shan M - Jan 2024
Algehele gradering
All went well. Will come again.
Villa Royale 703 se terugvoer
Thank you for the review. Unfortunately, nothing can be done to improve the parking as it is situated between concrete pillars.
Frederik G - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, pragtige see-uitsigte, baie veilig.
Villa Royale 703 se terugvoer
Ek is so bly dat die eenheid aan julle vereistes voldoen het en dat julle lekker kon rus.
Lisa K - Mrt 2022
Algehele gradering
Very few things come close to hearing the sea/waves crashing while on holiday.
Karmen R - Feb 2022
Algehele gradering
No aircon!
Szhevonne C - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese tyd.
Jonathan H - Nov 2019
Algehele gradering
Baie mooi, goed toegerus.
Johan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Nie te goed.
Villa Royale 703 se terugvoer
Goeiemore Johan,
Dankie vir u terugvoering. Ongelukkig het Villa Royale baie papierwerk wat vereis word deur die Body Corporate.
Fotos is deur ons geneem laas jaar, fotos is in en van die woonstel geneem, alles is nog net soos op dit fotos op die webwerf, maar sal weer kyk daarna.
Groete,
Karen
Renette J - Jan 2018
Algehele gradering
Mooiste uitsigte van alle kante, heerlike stilte en rustigheid.
Maryka N - Aug 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerVilla Royale 703 se terugvoer
Goeiemore Maryka, dankie vir u terugvoering. Na ons gesprek het ek nog fotos gaan neem, veral van die gang vanaf die hyser na die voordeur toe, en ook genoem op die webverf dat dit 'n 7de verdieping woonstel is. Die braai area is oorkant die oprit van die woonstelblok by die swembad area en u moet af met die hyser vanaf die 7de vloer gaan nie die area toe. Op die dag van u aankoms, aangesien dit 'n vakansiedag was, het ons gereël dat u ontmoet word by die hek deur een van ons personeel en dat sy u wys na parkeering en woonstel. Ek het u voorsien van haar kontaknommer voor die tyd en sy was heeldag by Villa Royale, so nie seker hoekom u gesukkel het om die woonstel te kry nie, maar sal dit opvolg. In die toekoms sal ek u kan help met 'n woonstel wat meer toeganklik is vir u gesin en u behoeftes.
Vriendelike groete,
Karen
Astrid B - Aug 2017
Algehele gradering
Spacious apartment with great view over the Indian Ocean.
Villa Royale 703 se terugvoer
Good afternoon Astrid, thank you for your review.
It is unfortunate that the keys need to be collected and dropped in Ballito, but from a security point of view we prefer to have only one drop-off zone for the keys after hours.
Kind regards, Karen @ Chas Everitt Ballito.
Anda P - Des 2017
Algehele gradering
Redelik
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang