Villa Royale 710
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 470R1 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Royale 710 bied selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in Sheffield Beach, KwaZulu-Natal. Die kompleks is naby die strand en verskeie besienswaardighede.
Die woonstel is op die sewende verdieping, is geskik vir 6 en het mooi see-uitsigte. Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elk en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n bad en/of 'n stort. Daar is lugversorging in die sitarea en die hoofslaapkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met OVHD-kanale en 'n DVD-speler. WiFi is ook beskikbaar. Daar is 1 onderdakparkeerplek en addisionele parkeerplek is beskikbaar. Gaste mag nie voor swembadarea of op die laaisones parkeer nie.
Die verblyf word nie tans deur kragonderbrekings soos beurtkrag geraak nie.
Die kompleks het 'n braai-area en swembad en daar is 'n steil paadjie wat af na die strand lei vanaf die kompleks se swembad.
Dit is baie steil na die strand vanaf die parkeerarea aan die suide kant van die kompleks. Villa Royale is op 'n krans en bied 'n pragtige see-uitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 534
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Royale 710 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang