Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa San Giovanni Akkommodasie

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.3
Veiligheid
4.1
Manda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende diens. Plekkie is gerieflik en netjies en personeel baie bekwaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Dit is 'n lekker blyplek. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie netjies. Baie netjies en goed toegerus vir 'n aand of selfs 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie hulpvaardige diens met inklok! Ook baie gerieflike toegang laat in die aand. Netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lucky
Villa San Giovanni Akkommodasie
Thank you so much! Hope to see you soon.

Henco R
1 nag
4.2
Jul 2023

Accommodation review. I recently stayed at a wonderful place and thoroughly enjoyed my experience. The accommodation was neat and well-maintained, exceeding my expectations. It provided a comfortable and enjoyable stay. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lucky
Villa San Giovanni Akkommodasie
Thank you so much. We appreciate your review. Hope to see you soon.

Petula R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Baie vriendelike diens, plek is mooi netjies, goeie plek om weg te kom van besige lewe. Baie goeie diens gekry. Sal definitief weer gaan. Die kos by restaurant was uitstekend, selfs die diens was puik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mrt 2017

Lekker plek en dis baie gerieflik. Gerieflike ligging reg op Wonderboom Lughawe. Net jammer dit het so lank gevat om ons kamer te kry. Hulle kon nie mooi verstaan hoe ons op LekkeSlaap die bespreking gedoen het nie. Maar verder is dit 'n veilige en rustige plek na 'n laatnag vlug.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2017

Skoon en netjies. Het dit baie geniet. Die kamers is baie netjies en skoon. Kon regtig niks fout vind nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lucky
Villa San Giovanni Akkommodasie
Thank you!

Aisha L
1 nag
1.8
Okt 2016

Uncomfortable Uncomfortable sleep and poor service. The reception is in a noisy restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Louis K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2015

Kamers en badkamers was skoon en netjies. Ons het dubbelkamer vir my en my vrou gehad en 'n 2-enkelbedkamer vir my 2 kinders. Kamers was gereed en beskikbaar soos ons bespreek het. Alhoewel hulle besig is om van die kamers te renoveer, was dit bedags nie 'n probleem nie, aangesien ons elke dag vroegoggend uit is en eers later die aand teruggekom het. Die area waar bedags renovasies gedoen was, was dan opgeruim en alles was netjies en skoon. Dit was reeds die vyfde keer dat ek die akkommodasiegeriewe by Villa San Giovanni gebruik het en sal in die toekoms weer daar gaan bly, aangesien dit baie sentraal is vir die noordelike sakekern van Pretoria en mens redelik naby aan alles is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Lucky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R930
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R930
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wonderboom-lughawe, Hoofgebou, Pretoria, 0182, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf167e5c8ec5e9b9885616696bbc224c6142a8c0f6fb7a705079f56cc887f63df4a6dc2a4eeb230c76b5ad022d8df2e514b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 1) 13 5 1 4 Wonderboom Airport Main Terminal Building 0182 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -25.751046 28.188244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang