Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Sardinia Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bally James Duff-laan 31, Randjesfontein, Midrand, 1682, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Sardinia Guest House is in Randjesfontein Country Estate, Midrand. Dit is sentraal, halfpad tussen Pretoria en Johannesburg en bied veilige, 4-ster-verblyf in 'n rustige omgewing.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid kamers en 'n selfsorg-chalet. Elke slaapkamer het 'n lessenaar, ketel, tee en koffie, instapstort en platskerm-TV's met WiFi. Uitsigte oor die groot tuin kan vanuit elke kamer gesien word.

Gaste kan ontspan op die stoep of by die gazebo, met 'n uitsig oor die swembad. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers en bied gerieflike, gesinsvriendelike verblyf.

Dit is ook baby Midstream Estate, Midstream Mediclinic, Corporate Park, N1 Business Park, Woolworths en Checkers Distribution Centres, Randjespark, Randjesfontein Equestrian Training Centre, en St Saviour's Church.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bally James Duff-laan 31, Randjesfontein, Midrand, 1682, Gauteng
  • Gaste dink Villa Sardinia Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bally James Duff-laan 31, Randjesfontein, Midrand, 1682, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb796d563314d28952669cf941fb33461df45b8d062b7df00704fc35ded34fd6eccc9fa3a15c7c3321412d11abe1d024819e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 31 Bally James Duff Avenue Randjesfontein 1682 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.9228406 28.1769547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang