Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Schreiner

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Christiaan P
1 nag
4.8
Jul 2024

Vriendelike gasheer en heerlike ontbyt! Die enigste negatiewe ding is die Fourways-verkeer wat baie erg is, maar niks wat mens daaraan kan doen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reabetswe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Definitely coming back soon. I love how beautiful and cosy the place was. The outdoor pool and lapa area were my favourites. Absolutely beautiful and looks exactly like the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian H
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

Happy place totally adequate 10 day stay. Attentive, made the changes I asked for great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Baie skoon en netjiese en veilige plek. Vriendelike diens. Gaan vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga D
1 nag
4.8
Apr 2022

Super veilig. Sprankelende diens. Die gashere was uiters vriendelik en hulpvaardig. Die beddegoed is effens oud, maar silwerskoon. Die sekuriteit is absoluut uitnemend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Baie lekker gebly, welkom gevoel. Baie vriendelike gashere. Soos altyd baie netjies en goeie waarde vir geld. Kamers baie groot. Sou net lugreeling waardeer het, maar dit sal my nie afsit om weer van hulle gebruik te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2019

Baie goeie waarde vir geld. Baie netjies en aangename gaste huis. Vriendelike mense en goeie kliëntediens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ann G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Baie gerieflik, skoon en gasvry. Sal beslis Villa Schreiner aanbeveel. Gashere uiters hartlik. Dit was werklik gerieflike verblyf en silwerskoon. Die tuin en swembad het heerlik gelyk. Ons het net nie genoeg tyd gehad om dit te benut nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Throshini
Villa Schreiner
Hi Ann, We really appreciate your feedback. We are so glad that we have fulfilled all expectations. We look forward to welcoming your'll back to Villa Schreiner. Regards, Throsh

Barend E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2018

Baie lekker plek met goeie ligging vir besigheidsbesoek. Baie vriendelike ontvangs. Gashere was baie behulpsaam en vriendelik. Dankie. Ontbyt was goed. Sal weer daar bly as ons besigheid in die area het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Throshini
Villa Schreiner
Dear Ben, Thank you for the feedback. We really value your awesome comments. Regards, Sherwin

Pillay R
1 nag
4.6
Des 2018

Very peaceful and relaxing. Most definitely will recommend this place to everyone I know. I very much enjoyed the peace and quiet environment with the highest amount of hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Throshini
Villa Schreiner
Hi Pillay, Thank you for the awesome feedback, much appreciated. Regards, Throsh

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Throshini Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saffierstraat 2, Jukskei Park, Johannesburg, 2165, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3NGIzMmRlLTU4MjItNDFlOC1hNTg3LTkxNzJlYmFmZTkwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 2 Saffier Street Jukskei Park 2165 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.04362 27.98418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang