Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Schreiner

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Christiaan P
1 nag
4.8
Jul 2024

Vriendelike gasheer en heerlike ontbyt! Die enigste negatiewe ding is die Fourways-verkeer wat baie erg is, maar niks wat mens daaraan kan doen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reabetswe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Definitely coming back soon. I love how beautiful and cosy the place was. The outdoor pool and lapa area were my favourites. Absolutely beautiful and looks exactly like the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria B
1 nag
2.0
Des 2024

Teleurstellend. Die verblyf was nie wat ons verwag het nie. Die plek was netjies, maar het wel 'n damp reuk gehad en nie toegerus vir 'n gemaklike verblyf nie. Klein luukses wat 'n mens verwag vir die prys wat betaal is, soos koffie in die kamers, was nie beskikbaar nie. Ontbyt was gemiddeld, maar weerens teleurstellende basiese verskaffings soos geen drinkgoed behalwe Ricoffy sakkies en water in 'n plastiek 5 liter bottel, maar geen glase nie. Ons kamer was onsettend warm met 'n waaier wat geweldig raas. Die verblyf was net glad nie gemaklik nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Neil C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Des 2024

Terrible. We left. Absolutely awful. We left after one night and were supposed to stay another 3 nights. We wouldn't have even stayed one night but had to go out again in the afternoon so had no choice. The room was dirty, dark and dingy. The only privacy was some dirty old curtains and people walking past so had to keep them closed. The carpet was dirty, damp and stained. The electrics were dodgy. Breakfast was a joke (I am pretty sure made the night before and just warmed up). Had to order from a menu via WhatsApp. Nothing extra was given, no cereals etc. No tea and coffee in the room. Found out from the the gardener that it was available in the dining area. Some Ricoffey sachets and tea bags. The fan could not stand up as the stand was broken. Someone had tried to fix it with electrical tape but a sad repair was lying broken on the floor). The curtain tie-back was broken, hook stepped into the room. Pillows old, limp and lumpy. Towels could not even be used as not convinced were clean. Dark brown and old and tired (should have been retired as rags a long time ago). It had a good rating and we had always trusted it before, so this was a big shock.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ian H
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

Happy place totally adequate 10 day stay. Attentive, made the changes I asked for great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Baie skoon en netjiese en veilige plek. Vriendelike diens. Gaan vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga D
1 nag
4.8
Apr 2022

Super veilig. Sprankelende diens. Die gashere was uiters vriendelik en hulpvaardig. Die beddegoed is effens oud, maar silwerskoon. Die sekuriteit is absoluut uitnemend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Baie lekker gebly, welkom gevoel. Baie vriendelike gashere. Soos altyd baie netjies en goeie waarde vir geld. Kamers baie groot. Sou net lugreeling waardeer het, maar dit sal my nie afsit om weer van hulle gebruik te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2019

Baie goeie waarde vir geld. Baie netjies en aangename gaste huis. Vriendelike mense en goeie kliëntediens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ann G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Baie gerieflik, skoon en gasvry. Sal beslis Villa Schreiner aanbeveel. Gashere uiters hartlik. Dit was werklik gerieflike verblyf en silwerskoon. Die tuin en swembad het heerlik gelyk. Ons het net nie genoeg tyd gehad om dit te benut nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Throshini
Villa Schreiner
Hi Ann, We really appreciate your feedback. We are so glad that we have fulfilled all expectations. We look forward to welcoming your'll back to Villa Schreiner. Regards, Throsh

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Throshini Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saffierstraat 2, Jukskei Park, Johannesburg, 2165, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3NGIzMmRlLTU4MjItNDFlOC1hNTg3LTkxNzJlYmFmZTkwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 2 Saffier Street Jukskei Park 2165 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.04362 27.98418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang