Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Seaview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coney Glen-weg 40, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 728 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Villa Seaview is 'n pragtige vakansiehuis wat heel bo in Knysna se Oostelike Kop geleë is, met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan vanuit byna elke kamer. Die villa is 7 km vanaf Knysna se middedorp en 7,3 km vanaf Knysna Waterfront geleë.

Die dubbelverdieping-villa beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers, en bied slaapplek aan altesaam 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en die ander 3 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die badkamers is toegerus met baddens en storte.

Die moderne kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n oond en 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan ontspan in een van die 2 sitareas, albei met oop kaggels, en 'n TV met sekere DStv-kanale, asook onbeperkte WiFi, is beskikbaar.

Die villa het 'n lieflike swembad met 'n uitsig, asook oorgenoeg ontspanningsareas. Skoonmaak word op Maandae, Woensdae en Vrydae gedoen, behalwe vir openbare vakansiedae. Die villa word beskerm deur 'n omvattende huisalarm wat aan 'n gewapende reaksiemaatskappy gekoppel is, en alle hekke word deur afstandtoegang beheer.

Knysna bied supermarkte, boetiekwinkels en handwerkmarkte, plus kafees, kroeë en fynproewersrestaurante. Doendinge in die omliggende area sluit skubaduik, snorkel, gholf, seil, visvang, boswandelings en staptogte, en kanovaart in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Coney Glen-weg 40, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 728
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 728
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coney Glen-weg 40, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX5Lgw0mLK7AWevUMXylVLje3RaWy8bkUTRIj8402wOCMxEHZvY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 728 per nag (plek vir 10) 40 Coney Glen Road The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.078954514955 23.062855306833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang