Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Selati Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Ingrid D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlik oorgebly. Het 'n troue afgeneem en die verblyf was lekker naby aan die venue en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karabelo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

We had a lovely stay. We had a peaceful stay at Villa Selati Gastehuis. They have friendly staff. Our rooms were cleaned daily. Bottled water was supplied daily as well. The one thing they can improve on is changing towels daily like they do with water. The pool was operational, but not as clean as expected. They have a lovely lapa with a built-in braai, and they provide wood for free, which I think was a great convenience. All in all, it was a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael A
1 nag
4.6
Jun 2023

Outstanding. The stay was enjoyable and the place is very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alfred S
1 nag
4.4
Mrt 2023

Vinnige oorslaap na 'n troue. Lieflike plekkie. Skoon en netjies. Hulle maak wel gebruik van solar-geysers. Ek het ongelukkig nie warm water gehad weens dit gereën het en bewolk was.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy G
1 nag
4.0
Okt 2023

Puik, netjies. Was 'n groep van 10 mense vir 'n troue. Hulle het spesiaal 'n groot TV gaan koop vir die Wêreldbeker Rugby. En plek gemaak waar almal kon kuier en kyk: Baie goeie diens. 5 sterre. Jammer die swembad was onbruikbaar, maar die res was puik. Was goed - dankie vir die reëlings. Baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Victor V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

Hulpvaardig. Ons was 'n paar mense wet 'n vertoning in Carltonville gaan kyk het. Ek en die vrou het oorgeslaap en die res het terug na Randfontein gery. Die 1 paar mense het 'n slaggat getref en 'n wiel verloor. Selati het 23:00 die aand vir ons plan gemaak en nog 'n kamer reggekry vir die vriende wat vas geval het. Geen probleem en baie hulpvaardig. Sal beslis Selati aanbeveel vir die verblyf, sowel die kapasiteit om uit te help.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Berend V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2022

Ongelooflike ruim pragtige kamers. Jammer dat van die ander gaste ongelooflik geraas het en ons uit die slaap uitgehou het. Massiewe pragtige netjiese kamer en massiewe badkamer met bad en stort!!! Pragtige meubels. Lekker goeie bed. Kort wel 'n wasbak in kombuis gedeelte. Koffie was goedkoop en suiker was te min. Diens was goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martin E
1 nag
3.2
Jul 2022

Lekker geslaap. Aircon het nie reg gewerk nie. TV het nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Charl V
1 nag
4.8
Okt 2021

Gerieflik ingerig met alle fasiliteite. Skoon en netjies. Selati het my vriendelik ontvang en die ontbyt was heerlik. Skoon fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selatistraat 61, Carletonville, 2499, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZmQ3N2E5LTRhMjAtNDZjZi1hOGM0LWExOTAzMTRjNzQ4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 61 Selati Street Carletonville 2499 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.35739 27.37612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang