Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Selati Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selatistraat 61, Carletonville, 2499, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Selati Gastehuis is 'n pragtige uniek gemeubileerde gastehuis in die goudmyndorpie Carletonville geleë, 45 min vanaf Johannesburg en 40 min vanaf Potchefstroom.

Verblyf word gebied in 22 luukse kamers elk met hul eie privaat ingang vanaf tuin. Alle kamers het 'n privaat badkamer, 'n platskerm TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, gratis WiFi, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Kamers bied koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens met 'n opsie vir derde enkelbed.

Gemeenskaplike geriewe sluit 'n sitkamer-area, swembad en braai-area. Onthaalgeriewe vir intieme troues, partytjies en spesiale geleenthede is ook beskikbaar. Ontbyt, aandete en middagete-kospakkies kan vooraf gereël word. Ons bied veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Ingrid D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik oorgebly. Het 'n troue afgeneem en die verblyf was lekker naby aan die venue en mooi.
Mrt 2023
Karabelo S
Gesin met klein kinders
4.8
We had a lovely stay. We had a peaceful stay at Villa Selati Gastehuis. They have friendly staff. Our rooms were cleaned daily. Bottled...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Michael A
4.6
Outstanding. The stay was enjoyable and the place is very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Alfred S
4.4
Vinnige oorslaap na 'n troue. Lieflike plekkie. Skoon en netjies. Hulle maak wel gebruik van solar-geysers. Ek het ongelukkig nie warm water gehad wee...
Sien meer
Mrt 2023
Cindy G
4.0
Puik, netjies. Was 'n groep van 10 mense vir 'n troue. Hulle het spesiaal 'n groot TV gaan koop vir die Wêreldbeker Rugby. En plek gemaak waar almal k...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Selatistraat 61, Carletonville, 2499, Gauteng
  • Gaste dink Villa Selati Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selatistraat 61, Carletonville, 2499, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZmQ3N2E5LTRhMjAtNDZjZi1hOGM0LWExOTAzMTRjNzQ4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 61 Selati Street Carletonville 2499 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.35739 27.37612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang