Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Sering Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sandra V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Goeie plek vir oornag besoek. Die plek was netjies, gerieflik en die diens goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnestha M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Uitstekend! Uitstekende diens. Die eienaars is so vriendelik. Is 'n regte familie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marionette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Rustig, vriendelike diens en goeie ontbyt. Rustig, veilig, netjies. Vriendelike diens en goeie ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hester W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie gasvry. Vriendelik. Dankie vir die tannie wat my dogter se hare gevleg het. Julle is die sout van die aarde. En die geduld wat julle gehad het met al die vrae van my kind. Van Johnnie en Jade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Uitstekende diens met die beste gasvryheid. Baie goeie diens met 'n groot ontbyt. Baie professioneel. Het 'n funksie by gastehuis Saterdagaand gehad met heerlike aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Pragtig. Baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie B
1 nag
5.0
Mei 2022

Rustige plek, baie veilig, eienaars vriendelik en behulpsaam. Villa Sering is 'n netjiese gastehuis, onderdak-parkering, heerlike ontbyt, mense wat sekermaak dat jy al die geriewe het wat jy by jou huis ook het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie V
1 nag
4.8
Okt 2022

Tuis gevoel. Ontbyt was besonders en gasvrou en gasheer baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marionette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Stil, lekker ontbyt, vriendelike diens, netjies en skoon. Rustige area. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Aangenaam verras. Die kamers is skoon en die bed was een van die gemaklikstes waarop ons geslaap het in 'n lang tyd. Ons is ook die volgende oggend bederf met 'n wonderlike ontbyt wat glad nie verwag was nie. Ons het laat die aand kragprobleme ondervind en dit is dadelik uitgesorteer deur die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Villa Sering Guest House
Goeiemore Ruan, Baie dankie vir die mooi verwysing. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Hes

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seringstraat 48, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27fbec5d6997c883e1955501c2f0cf90916c4604fe5bde93a2667ad6473637615b9cf035d9914643d0f782819b7efe06235c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 48 Sering Street Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.385796 26.605088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang