Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Shells

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aubrey-rylaan 12, Glen Ashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Shells is in die lieflike woonbuurt La Lucia geleë en bied gerieflike gastehuisverblyf met 'n buiteswembad. Die gastehuis is 500 m vanaf die strand, en is 5,5 km vanaf Umhlanga-vuurtoring en 8,9 km vanaf Kings Park-stadion.

Verblyf word gebied in 4 gastekamers, gesentreer rondom 'n Griekse tema met blou en wit kleure. Elke kamer het 'n klein kombuisie met 'n sitarea, en sommige van die kamers kyk uit oor die swembadarea, met ligstoele en 'n gazebo vir buite-onthaal. Elke kamer het toegang tot 'n badkamer en is toegerus met lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en braaigeriewe. 'n Volledige Engelse ontbyt is ook beskikbaar.

Die gastehuis is gerieflik geleë net 210 m vanaf 'n sentrum met restaurante, 'n Spar-kruidenierswinkel en 'n bottelstoor. Umhlanga is 5,5 km weg waar gaste die strand, promenade, winkels en restaurante kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sherlaih Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Aubrey-rylaan 12, Glen Ashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Shells het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aubrey-rylaan 12, Glen Ashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt9aHU5Al9CPQUvVjr2a5yZ4bfPzyIZ9MHOXHqdHBONfGBg1ARB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 12 Aubrey Drive Glen Ashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.76137047792 31.060027131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang