Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Siesta Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marelize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike atmosfeer en goeie waarde vir geld. Netjiese skoon kamers. Mense is baie gasvry en help graag met enige versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

The location is very central and in a nice area of Welkom, close to shops and restaurants and yet private. The hosts are very friendly. The safe, off-street parking is reassuring. There is a lovely lapa where you can sit and enjoy the garden with a drink in hand. The on-site restaurant has a lovely menu for breakfast and supper. The rooms are well decorated with lots of extras to make the stay comfortable. Our son enjoyed the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma V
1 nag
4.8
Sep 2024

Wonderful. The rooms were nice and clean. The shower in the bathroom was fantastic and the customer service was good. The breakfast in the morning was delicious; I would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Billa B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Feb 2024

Kamers baie gerieflik en smaakvol. Die beddens was baie gerieflik. Dit was net 'n jammerte dat daar geen warm water was die aand en die oggend nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Piet
Villa Siesta Guesthouse
Goeie dag Bennie, Baie dankie vir die verwysing, ons waardeer dit opreg. Skakel gerus ons noodnommer, ons help graag as daar 'n fout is. Groete, Villa Siesta Gastehuis.

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Akkommodasie is van hoogstaande gehalte. Baie netjiese en veilige akkommodasie en word hoogs aanbeveel om daar tuis te kan gaan. Die kamers is skoon en netjies en alles wat benodig word in geriewe is beskikbaar. Die etes in die restaurant is baie lekker en ook in 'n rustige atmosfeer. Ons het nou 'n vaste gastehuis-akkommodasie in Welkom. Baie dankie vir die uitstaande diens in gasvryheid en verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Villa Siesta Guesthouse
Baie dankie Willem, vir die tyd wat jy afgestaan het om ons gastehuis en diens te gradeer. Dit is vir ons 'n voorreg om tot ons gaste se diens te wees en 'n aangename verblyf te verseker. Sien uit om julle sommer gou weer te sien. Voorspoed vir 2023. Die Villa Siesta span

Machiel S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Gerieflik, gemaklik en skoon. Sal graag weer van hulle verblyf wil gebriuk maak. Kos in restaurant vars en smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
1 nag
5.0
Jan 2022

Uitstekend. Het heerlik gekuier. Dankie Villa Siesta.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Villa Siesta Guesthouse
Baie dankie Jp! Kom kuier gou weer. Groete Villa Siesta Span

Denise E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Wonderilk! Baie beïndruk gewees. Mense so vriendelik en gesellig, voel op jy by die huis is so gemaklik is als en almal. Kos was heerlik gewees! Als was regtigwaar vir geld. Was nog nooit voorheen in Welkom nie maar hierdie is definitief die plek om by oor te bly! Sal glad nie spyt wees nie! Baie dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne H
Kort verblyf
4.2
Des 2022

Dankie alles was netjies. Die ontvangs vriendelik & behulpsaam. Ek het geen klagtes nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Uitstekende, vriendelike, netjies oornagakkommodasie. Baie dankie vir die puik diens, Vrystaatse gasvryheid, uitstekende etes en netjiese kamers. Sal beslis weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 126
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 126
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lenastraat 20, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaVHtDLLm0Pvjcg9KZClbmRSCmA7H7VfRubiDXOrDEKCn1jMt6J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 126 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 20 Lena Street Naudeville 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.994591261166 26.724475860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang