Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Simonne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Villa Simonne
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Mari D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Die lekkerste plek om te oornag. Sal dit aanbeveel vir almal.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige nag weer daar gaan oorslaap. Ek beveel dit vir almal aan.

Villa Simonne se terugvoer

Dear Mari,

Thank you for taking the time to review your stay with us. I am very pleased to hear that our staff made your stay pleasant.
We look forward to welcoming you back to the hotel in the near future.

Kind regards,

Hazel Sakupwanya

Villa Simonne
Reinhardt G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt G

Baie unieke hotel.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Die Gatsby Suite was ruim en uitstekend toegerus. Die uitsig oor die swembad was ook lieflik. Het nie geweet ontbyt was ingesluit in die prys nie, maar die vriendelike staff het ons bederf met 'n heerlike warm ontbyt.

Jandre B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jandre B

Excellent accomodation.

Very beautiful place. Friendly staff and delicious food. The rooms are big and cosy.

Villa Simonne se terugvoer

Dear Jandre,
Thank you for taking the time to review your stay with us.

I am very pleased to hear that our staff, food and beautiful Villa made your stay pleasant.

We look forward to welcoming you back to the hotel in the near future.

Kind regards,
Hazel Sakupwanya

Villa Simonne
Charl R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl R

Lekker gerus na lang werk sessie en vroeg ry.

Het die doel gedien vir 'n bed naby die gholfbaan.

Ingrid N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid N

Kuier was 70/30.

Geen backup tydens loadshedding nie. Bed moet vervang word of herstel word. Op die foto's vertoon die kamer baie groter.

Simone E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Simone E

Pleasant stay that has the potential to be great with a few tweaks.

We had a pleasant stay at Villa Simonne recently when I treated my husband to a weekend away. They have a beautiful garden and uniquely themed, small venue spaces on the premises. The staff were friendly and helpful and had no problem assisting me with a hairdryer when I noticed our room didn’t have one. With that said, the room amenities could do with a few essential additions, like a hairdryer and some basic cutlery and crockery. Our unit had a small kitchen, fitted with an oven, stovetop, microwave, kettle and small fridge. There was however nothing in the cupboards but two coffee cups and two small glasses, which proved to be bit of a challenge when we sat down to eat our order-in dinner the first night of our stay. We also experienced some discomfort with wasps entering our room from nearby nests. With a little bit of TLC, Villa Simonne could be a gem in the Houghton area.

Ciska O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska O

Amazing.

The staff was amazing and friendly. The place was magical.

Sandy Y - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy Y

Absolutely beautiful venue, excellent friendly staff, 10/10 rating.

From the time we arrived, we felt like royalty. What a beautiful venue, stunning rooms, great food, amazing service. Just honestly a fantastic stay. Thank you, Villa Simonne.

Jandra V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandra V

Die kamers was baie skoon en netjies, ontbyt was heerlik en die omgewing is rustig.

Dis 'n baie aangename hotel vir 'n kort wegbreek of besigheidsverblyf, skoon, netjies, rustig, goeie diens.

Kim R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim R

Loved every second. Highly professional staff and beautiful accommodation.

It was a lovely experience. Friendly staff and beautiful venue.

Thys R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys R

Goeie klientëdiens. Gesellige atmosfeer.

Die personeel het als moontlik gedoen om my verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Zani S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zani S

Goeie nagrus gehad by Villa Simonne Hotel.

Ons het lekker gebly by Villa Simonne Hotel. Dankie.

Zelda R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Highly recommend.

I enjoy spoiling myself with stays at Villa Simonne. Their professional staff always take special care of their guests. Beautifully decorated. Very clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beveel sterk aan.

Ek geniet dit om myself te bederf met verblyf by Villa Simonne. Hulle professionele personeel sorg altyd vir hul gaste. Pragtig versier. Baie skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Juan G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G

Vriendelik, hulpvaardige werknemers wat uit hulle pad uit gegaan het om ons gemak te verseker.

Baie aangename aand by Villa Simonne gehad. Die werknemers was almal baie baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om te verseker ons is gemaklik en gelukkig. Die kroegman het ons by die swembad kom bedien en gereeld sekergemaak ons drankies is nog reg. Die aandete (Salmon-steaks) was heerlik voorberei teen 'n billike prys met baie groot porsies. Die geriewe op die perseel en in die kamers is puik. Ons het dit baie geniet, en sal beslis weer daar bly. Dankie!

Angelique M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Angelique M

Excellent staff but not a lot of value for the money paid.

I was phoned on the day that we checked in to say that the Jacuzzi in the room did not work and that they will upgrade us to the presidential suite free of charge with free turn down service. We did appreciate the gesture a lot. On arrival, the staff was very helpful and friendly and also throughout our stay. The Jacuzzi in the room where we were upgraded too, however also didn't work. There were also no booklets in the room to inform us on how to operate devices in the room or to give information about the hotel or surrounding locations or attractions and we were also not given the Wi-Fi password. When we phoned reception to get the password, my husband however could not hear the receptionist on the line. When we asked the first morning at breakfast how dinner works and whether they had a menu and whether the bar would be open in the evening, the manager however just said that bars open for functions and that dinner can be provided, however no menu was given to decide whether or not we would like to eat at the hotel. This would've been better value for money if the hostess gave more attention to fixing broken Jacuzzi's, which was also the reason why we chose Villa Simonne for our anniversary in the first place. The decor however is beautiful and staff attentive but attention to needs of the guest would be appreciated.

Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerrit M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit M

Good.

Gatsby Room needs a proper shower. Complex, since previous visit, needs maintenance, but understandable with 2020 issue.

Herman G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman G

Baie baie baie lekker vriendelike diens.

Baie baie mooi, iets anders. Vriendelike staff, hulle kos uit die boonste rakke, hulle chicken schnitzel uit die boonste rakke. Sekuriteit 100%. Kamers en dekor van die hoogste gehalte. Puik, puik, puik!

Villa Simonne se terugvoer

Dear Herman,
We are glad your stay with us was comfortable and up to expectation. It was a great pleasure hosting you and we hope to host you again in the future. Your compliments about staff and service are highly appreciated.
Best Regards,
Villa Simonne

Villa Simonne
Riaan A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan A

It is perfect to unwinding and being treated like royalty.

We really enjoyed our stay. We suggested that they maintain the standard presented.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dis perfek vir ontspanning en om soos 'n koning behandel te word.

Ons het regtig ons verblyf geniet. Ons stel voor dat hulle dié standaard aanhou handhaaf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mandy S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S

Nothing was too much trouble.

From the moment we arrived for a 5 night stay we were greeted with a welcoming smile. Nothing was too much trouble and assisted immediately. An interesting boutique hotel with amazing staff. Thank you for a wonderful stay.

Leon L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Absoluut fantasties!

Sentraal geleë. Skoon en netjies en vriendelike personeel. Waarde vir geld.

Jolanda V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V

Fantasties.

Uitstekende fasiliteite en goeie diens. Kamers is modern, ruim en netjies.

Villa Simonne se terugvoer

Dear Valued Guest
Thank you for taking your time to give a review about the hotel, compliments about the staff are appreciated.
We look forward to hosting you again in future.
Best Regards
Villa Simonne Boutique Hotel

Villa Simonne
Cornelis G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis G

Dit is baie unieke en wonderlike plek.

Ons verblyf in Villa Simonne het ons baie geniet en sal hoogstens weer teruggaan as ons weer iets moet doen naby in die area. Die plek is baie uniek, maar ook ter selfde tyd gemaklik. Die personeel laat jou altyd welkom en gemaklik voel. Ons kamer was wonderlik toe ons in stap en het alles gehad vir 'n aand of twee se verblyf (gemaklike matrasse en beddegoed). Ek sal net aanbeveel dat hulle 'n opknap moet doen vir die badkamer, laat dit in kan pas by die res van die slaapkamer. Die res van die plek in villa Simonne was ongelooflike en het goeie verskillende temas. Enige aanbevelings vir die plek self is dat dit naby sy tyd vir 'n verf buite is, maar andersins sal ons vir seker weer terugkom.

Villa Simonne se terugvoer

Dear Valued Guest,

Thank you for staying with us and for sharing your experience during your stay. Your feedback is highly appreciated. Compliments about the hotel facilities and staff are also appreciated. Looking forward to hosting you again soon.

Kind Regards,
Villa Simonne

Villa Simonne
Gerrit M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M

Always great to stay there.

Pleasant stay and we were welcomed as normal. Thank you for the service.

Issabella L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Issabella L

Nie wat ek gehoor het nie.

Ek het gevra om geskuif te word. Oorspronklike kamer het 'n onuithoudbare chemiese reuk gehad. Ruim kamer was nie op standaard nie.

Anneri C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anneri C

Onversorg.

Die WiFi het nie gewerk nie. Beddegoed was skoon maar daar het dooie spinnekoppe onder die kussings gelê. Klein detail soos net een sjerrie glasie en onnet badkamermat was nie wat ek verwag het nie. Die tuin en buitegeriewe word nie in stand gehou nie. Dis vuil en vol stof. Die tafeldoeke het gate in. Die ontbyt wat ingesluit is was of die vorige dag se left overs of vir 3 ure te lank gaar gemaak. Diens was goed en vriendelike personeel.

Zelda R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Highly recommended.

Thank you to everyone at Villa Simonne for the warm welcome, excellent service and fantastic food.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal dit aanraai.

Dankie aan almal by Villa Simonne vir die hartlike verwelkoming, uitstekende diens en fantastiese kos.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Avinash S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avinash S

Excellent.

See star rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Petunia M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petunia M

Amazing. We loved it.

I would go back 5000 times.

Villa Simonne se terugvoer

Good day Thando,

Thank you for your valued review, we are happy to know you had a lovely stay with us and
we are ready to welcome you a 5000 times more.

Regards
Villa Simonne Team

Villa Simonne
Nita L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita L

Hulle terugvoer van Poland is dat die Villa dié plek is om te bly.

Hulle was net ietwat ongelukkig oor die internet netwerk, maar hulle kon nie uitgepraat raak oor die gasvryheid en die ligging van die villa nie. Hulle sal definitief weer daar wil kom bly.

Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Simon V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Simon V

The cottage was disappointing.

The cottage had an unpleasant odour.

Andre D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D

Interessante verblyf.

Die hotel kan 'n mens 'n dag lank besig hou net om alle hoekies en draaie te verken. Kroegie en etes is goed. Kort bietjie 'n opknap, baie verouderd.

Vanaf R2 553
R2 553 R2 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 553
R2 553 R2 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: West-straat 16, Lower Houghton, Johannesburg, 2198, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz0Ld0enKvKVADOmqpjTLO7xGisMtiOhIE71sHB047WDkUxKv8H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 553 nouVanaf R2 170 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 16 West Street Lower Houghton 2198 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.166724521049 28.057344389053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang