Villa Sol Rest & Revitalise
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Southside-straat 437, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Sol Rest & Revitalize is in die kusdorpie Wilderness geleë tussen inheemse woude, riviere en kristalhelder strande.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos kombuisies, slim-TV's en privaat patio's.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike vermaakarea met 'n binnenshuise houtkaggel, 'n TV-kamer, asook 'n buitelug-vuurput en braai-area. En geniet die rustige atmosfeer in die welige tuine en sonverhitte swembad.
Veilige parkeerplek word regdeur gaste se verblyf voorsien. Vir gaste wat die area wil verken, is Wilderness Beach 1,8 km ver, terwyl Dolphin Point 2,4 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
HELENA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Southside-straat 437, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Sol Rest & Revitalise het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Southside-straat 437, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang