Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Sol Rest & Revitalise

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southside-straat 437, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Sol Rest & Revitalise is in die kusdorpie Wildernis geleë en skuil tussen inheemse woude, riviere en strande.

Verblyf word in 5 pragtige kamers gebied wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, linne en privaat ingange. Elke kamer het ook bykomende geriewe soos 'n kombuisie, slim-TV en 'n privaat stoep.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike onthaalarea met 'n kaggel, volledig toegeruste kombuis, eetarea, kroeg en 'n TV-kamer, asook 'n buitelug-vuurput en braai-area. Gaste kan ook die welige tuine en sonverhitte swembad geniet.

Veilige parkeerplek word voorsien. Vir gaste wat die area wil verken, is Wildernis se strand 1,8 km ver en Dolphin Point 2,4 km ver.

Ligging

  • Southside-straat 437, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southside-straat 437, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA714fbaf482063841319e42a8d3bf840500def983a49461919c81e8138dd4c91e32b86c43cceda1558b8087e97b7bc6b683b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 437 Southside Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.99455617427 22.584168368787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang