Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Spa Holiday Resort

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan D
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie dankie. Vinnige en vriendelike diens gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Wonderful. We enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Uitstekend! Skoon! Pragtig! Wat 'n besonderse plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie lekker vakansieplek. Goeie ligging, mooi perseel en geriewe. Die verblyf was ruim, skoon en baie goed toegrus as 'n selfsorgeenheid. Die resort se gronde en geriewe is baie mooi en goed versorg. Hulle doen ook baie moeite om aktiwiteite aan te bied en kinders en besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickert V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie professioneel. Netjies. Rustig. Villa spa verdien opreg hulle 4 sterre. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Pragtige kampplek met al die geriewe wat mens verwag. Kampplek en ablusie is goed versorg en netjies. Ons was selfs toegelaat om 09h00 die oggend al in te klok en hulp is aangebied met die opslaan van kamp treiler en tent. Baie rustig en ons sal beslis weer daar gaan kamp en vriende saam vat. Vriendelike gasvrye diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
Villa Spa Holiday Resort
Thank you Christo, and we look forward to your next visit.

David L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2023

Excellent villas are modern, well-furnished, and clean. Heated pool and braai area made our stay. The team really took care of us. We were a large group of 16 people, and I am sure most, if not all, will definitely go again. I know I will. Thank you, best weekend ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Rustig, veilig en baie mooi en netjies. Ons het dit baie geniet. Dis skoon en veilig. Daar is baie aktiwiteite om almal besig te hou. Baie dankie. Julle is great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
Villa Spa Holiday Resort
Thank you Hennie. We look forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gayle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 14, Illovo Beach, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA942a6ff28e80fa2bd2fad57592355253eed82687c7a6ae22a5bd729c898912f13f9820206bd5a2701f1ef28050f44a127e9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 15 Elizabeth Avenue Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.1182414 30.8475223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang