Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Saint Joseph

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Villa Saint Joseph
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christien O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien O

Perfect escape for a rejuvenating weekend. Highly recommended!

Villa Saint Joseph was a delightful getaway! The peaceful setting at the foot of Platberg provided stunning views and a truly relaxing atmosphere. We stayed in a cozy house equipped with all the essentials, including a gas stove and fireplace for chilly evenings. The highlight of our stay was the hike through the surrounding trails, which offered breathtaking views and a chance to connect with nature. The farm's charm, combined with the tranquility of the area, made it the perfect escape for a rejuvenating weekend. Highly recommended!

Estelle N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Pragtig, rustig en kos vir die siel.

Ons bly altyd lekker daar! Die gasheer kyk baie mooi na sy gaste!

Villa Saint Joseph se terugvoer

Dankie Estelle. Jammer oor die Varkgriep in ons gebied. Ek wou baie graag met julle kleinseun in die kloof gaan stap het, maar ek was en is steeds kaput. Sien weer. Dit sal lekker wees.

Villa Saint Joseph
Alasdair B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alasdair B

It was quiet, peaceful, and gloriously tranquil; just what my soul needed.

The room was homely and comfortable, with all that I needed. My car was under cover and safe from the elements. I enjoyed the freedom to go for lengthy walks, do a little birdwatching, and enjoy the feel of a functional farm. I attempted to climb that hill on the property, but climbing a hill in its virgin state is far different from one with a well-worn path. I never achieved it but the experience gave me so much appreciation, especially with regard to the history of this area. The respect for nature is obvious here and I regret that I only stayed 3 nights. While I was left in perfect peace, I was checked on periodically to make sure that all was okay. The perfect host, charming and warm, down to earth and honest; only like a Free State farmer can be. When I left this farm I felt a little sadness, like I was leaving a friend.

Fanie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Vrede. 'n plek om alles wat mooi en goed is van die mens en die wêreld te onthou.

'n Onvergeetlike week.

Villa Saint Joseph se terugvoer

Dankie vir die kuier, Fanie. Hoop ons sien jou by die Vryfees in Julie.

Villa Saint Joseph
Mario F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario F

Peaceful country accommodation.

Scenic location, sandstone buildings. Sunflower fields in bloom in the surrounding area. The host is a very hospitable person.

Rodney C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney C

Absolutely loved the little chapel and such a blessing to be out of town.

Wonderfully peaceful.

Sanet C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet C

Breathtaking and quite affordable.

A beautiful farm where you can enjoy the beautiful mountains and natural fountains with so much birdlife and lovely owners.

Tomas V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tomas V

Simple, but great. Warm - suitable even in winter.

The place is suitable for people who enjoy short hikes with slightly rugged terrain. Please ask the owner, Antonie Du Toit, for directions. If you choose the wrong path, you won't reach the top of the hill. The owners are very friendly. The houses have thick walls, so they stay warm even in winter. A heater and electric blankets were provided for us.

Reghard J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reghard J

Was a very tranquil and relaxed stay.

The unit had everything we required. When we reported that the gas bottle was empty, it was replaced immediately.

Jasantha C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasantha C

Beautiful

We really had a wonderful time and were so sad that we had to leave, we really got more than what we paid for, the place is beautiful and well-kept, the owners were a delight to talk to, and we enjoyed every moment of our stay, it was just beautiful.

Villa Saint Joseph se terugvoer

Hi Jasantha, thanks for the kind words. Hope to see you soon again. Antonie and Philreen.

Villa Saint Joseph
Nadia P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P

Pragtige wêreld. Skoon en netjies en vriendelik en behulpsame diens.

Sal beslis weer gaan.

Villa Saint Joseph se terugvoer

Hallo Nadia, Ons geniet dit ook wanneer gaste lekker by ons bly. Sien julle weer. Antonie

Villa Saint Joseph
Estelle N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Wow! Wow! Wow!

Villa St Joseph is prentjiemooi! Daar is ook 'n ou kerkie wat jou na 'n ander wêreld wegvoer. Antonie en sy vrou is gasvry en baie vriendelik - ons hoop om weer daar te kan oornag in die toekoms.

Villa Saint Joseph se terugvoer

More Estelle,

Hoop dit gaan goed met julle twee. Dankie vir die verwysing. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop om dit weer eendag te doen. Antonie en Philreen du Toit

Villa Saint Joseph
George G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George G

Dis hoe die plaaslewe moet wees.

Rustig, vriendelike gasheer en gasvrou en pragtige plaas.

Villa Saint Joseph se terugvoer

Hi George, Hoop als loop reg aan jou kant. Hoop ons sien jou weer. Antonie

Villa Saint Joseph
Bruce C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce C

A Little Piece of Paradise.

What a magical place, stunning garden and surrounding farm, which includes a chapel on the property. Very friendly and hospitable hosts. The trees were dripping with fruit when we visited in Feb. We would have loved to stay longer.

Villa Saint Joseph se terugvoer

Hi Bruce, hope to meet again. Maybe at the Royal Show? That would be great.

Villa Saint Joseph
Patt F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patt F

Beautiful location. Peaceful and relaxing.

VSJ is an amazing find and we will return. It has such a calm, relaxing atmosphere and the whole environment is a joy to experience. Wonderful quiet walk. Lots of beautiful birds. The accommodation is comfortable and clean. As everywhere in SA there are power cuts, so having a gas geyser and gas stove was so convenient. Definitely a place we will return to.

Amanda M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Wonderful and accommodating.

The owners are very accommodating and the place is beautiful.

Hannes H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes H

Pragtige plaas met wonderlike natuurskoon en sandsteen wonings.

Naby aan Ladybrand, aan die hange van berge met pragtige sandsteen formasies. Huisie bevat alles wat mens benodig. Die werf is pragtig met baie voëls en 'n ou kerkie. Vriendelike gasheer.

Villa Saint Joseph se terugvoer

Dankie Hannes. Hoop die Kaap los jou so dan en wan uit sodat jy weer die kant toe kan kom.

Villa Saint Joseph
Cornie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornie V

Rustige plaas atmosfeer.

Ideaal vir 'n naweek wegbreek op 'n rustige plaas. Lekker stapplekke. Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Stefan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L

Baie lekker en ontspannende wegbreek uit die stad. Antonie is baie vriendelik en ontvanklik.

Rustige atmosfeer en alles wat jy benodig in 'n self-catering eenheid. Groot grasperke, mooi natuurskoon en besienswaardighede met goeie diens en geselskap.

Julian V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian V

Wonderlik.

Regte landelike atmosfeer. Baie rustig.

Rensche P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rensche P

Dream guest farm tucked away in the mountains.

We were greeted when we arrived by Antonie who was kind and cordial and took us to our cute and quaint chalet. They had good vintage furniture with beautiful windows overlooking the stunning scenery. Just a few km from the farm. You can visit the small town of Ladybrand where you can also top up on any needs. They have beautiful trails on the farm and you can have a picnic at the dam. It was beautiful and we will gladly return again.

Andries G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andries G

Aangenaam

Beurtkrag 'n probleem. Maar goed gerus.

Andre V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie vriendelik ontvang, eenheid netjies en ruim met al die benodighede.

Baie mooi omgewing en gerieflik saam met natuur.

Martin W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin W

Great ligging. Slegte paaie.

Die omliggende 50 km se paaie is meer pothole as pad. Moet nie in die aand ry nie. Baie gawe mense, gemaklike blyplek.

Anne-marie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B

Oornagverblyf op pad Drakensberg toe.

'n Geskiedkundige kleinood, pragtig herstel en onderhou. Rustiek, silwerskoon, goed toegerus en veilig. Antonie was baie behulpsaam, het selfs agtergeblewe items vir ons aangestuur.

Frikkie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P

Awesome and cosy place.

Enough firewood for the fireplace. Very friendly service. Awesome setting and a lot of firewood for the winter nights. House is well equipped. Peaceful and quiet.

Philippa H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa H

Peaceful, friendly hosts.

We stayed in chalet 6, rustic but with everything one needs for an overnight stay. Lovely to have a fireplace for the cold evenings.

Werner G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Unieke ervaring om in 'n ex Katolieke mission te oornag.

Netjies skoon verblyf, teen billike tariewe met opregte gasvryheid ! Volgende keer bly on langer. Uitstekende plek vir 'n retreat of meditasie. Met 'n regte takbok wat saam met die bonsmaras rondloop!

Villa Saint Joseph se terugvoer

Dankie Werner, hoop julle reise was lekker. Hoop ons sien julle weer sodat ons behoorlik kan kuier. Groete, Antonie en Philreen.

Villa Saint Joseph
Karen L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Baie rustig.

Lekker plek vir 'n wegbreek uit die stad. 'n Lekker maklike stap op die plaas. Pragtige berge rondom 'n mens. Vriendelike gasheer.

Alex D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex D

A total gem.

A total gem of a cottage. Clean, small but comfy, interior matching the feel of the stone building. The owners make you feel welcome with the little details (fresh flowers on the table, bar of nougat on the bed, fresh milk in the fridge and the friendly chat). The little church next door is just adding to the old-world, lost treasure atmosphere. If you value history and a relaxing environment, you will feel at home. After sunset, all you hear is thousands of crickets under the millions of stars (no light pollution). It is a place where I want to go back to spend more time. Well worth a (longer) visit.

Villa Saint Joseph se terugvoer

Hi Alexandra,
Hope you are well and happy. Thanks for the kind words. Hope to see you again. Antonie and Philreen

Villa Saint Joseph
Pieter T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T

Ons het die kuier baie geniet.

Baie rustige atmosfeer. Vars lug en vriendelike mense.

Villa Saint Joseph se terugvoer

More Pieter
Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop julle kom weer.
Antonie en Philreen.

Villa Saint Joseph
Johan J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Stil, rustig, weg van enige gejaag.

Antonie en Philreen uitstekende gashere. Netjies, skoon met alles wat nodig is akkommodasie. Die rustigheid en vrye natuur laai enigiemand se battery. Warm kaggelvuur terwyl die reën buite val, was heerlik. Beveel enigiemand aan om Villa St Joseph 'n oorslaap (sommer 'n week) te maak.

Villa Saint Joseph se terugvoer

Dankie Johan, hoop ons sien weer. Antonie

Villa Saint Joseph
Marina K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K

Fantastic, peaceful weekend.

Everything we were looking forward to and much more. Lovely surroundings and lots of hiking opportunities.

Kenny L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny L

Baie lekker gebly. Stil, rustig en privaat.

Pragtige ligging in die Oos-Vrystaat.

Villa Saint Joseph se terugvoer

Dankie, Kenny, lekker om jou hier te hê.
Tot weersiens,
Antonie

Villa Saint Joseph
Liesl V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V

Fantasties!

Ons het slegs vir 'n Saterdag oornag, wegbreek uit die stad en ons asems was weggeslaan deur die natuurskoon, die plaas se netheid, vriendelikheid en behulpsaamheid van die eienaars. Alles was net uit die boeke. Ons gaan definitief weer by Villa St Joseph kuier en sommer gou ook. Dis 'n juweel tussen êrens en nêrens, dis 'n moet sien!

Helmut S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmut S

Beautiful historical location, welcoming hosts, well equipped for cold weather and self-catering needs including enough and varied plug points.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige historiese ligging, verwelkomende gashere, goed toegerus vir koue weer en selfsorgbehoeftes, met genoeg en verskeie kragpunte.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lesley H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley H

Lovely location, very good value.

The location is beautiful, the room was adequate although nothing fancy. There was an electric blanket and a heater so I was very comfortable. Bathroom was a bit old fashioned, but the shower pressure was good and water was nice and hot. It is quite a way outside Ladybrand and I got a bit lost, it was dark and I was starting to panic a bit but I phoned Antonie and he met me at the turnoff so I got there eventually. For the price, you really can't complain.

Susan C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Philene and Antonie were very friendly and we really enjoy the quietness and the beautiful mountains and sunsets.

Awesome setting, easy to find with correct directions. Antonie moved us to a bigger unit then what we booked as the guests for that one cancelled. They were very friendly and showed us the hiking trials. Gave permission to pick fresh lemons whenever we wanted. Beautiful view of mountains from unit. Was unfortunately very dry, little rain up till then. Will definitely recommend the quiet setting to family and friends.

Johan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Pragtig.

Pragtige eiendom met die mooiste natuurskoon.N heerlike oornag verblyf gehad met vriendelike eienaars.

Pieter T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter T

As jy niks wil doen nie is dit die plek, weg van alles en rustige atmosfeer.

Baie rustig, daar is letterlik niks om te doen nie wat 'n probleem is as jy kinders het, geen DStv of visvang of ander aktiwiteite nie. Daar is ook permanente huurders wat op perseel bly wat dinge bemoeilik en daar kort 'n vakansieatmosfeer. 'n Ander probleem is dat Ladybrand nie 'n slaghuis het nie en dat jy van daar na Bloemfontein (120 km ) moet reis om vleis aan te koop. Die omgewing is egter baie mooi.

Villa Saint Joseph se terugvoer

Ladybrand is nie 'n vakansiebestemming nie en ons plaas 'n rustige Oos-Vrystaatse beesplaas met mense wat soggens opstaan en gaan werk. Ons is uitstekend geleë vir toegang tot Ladybrand en Maseru, hoofstad van Lesotho, maar sonder die lawaai van stadslewe. Ons is binne-in 'n 600 voet hoog berg en gevolglik is DStv al TV ontvangs wat ons in alle huise het met eie dekodeerders.

Ladybrand Shoprite en Spar het uitstekende slaghuise en bakkerye waar alles wat mens in 'n stad kan koop, te koop is. OVK verkoop die lekkerste Karroo braai- en boerewors.

Meeste van ons gaste is mense wat in ons omgewing kom werk en diegene wat die stadslewe bietjie wil afskud met jakkalse wat snags huil en bokkies en tarrentale wat vroegoggend op die grasperke wei. Op ons plaas doen mens plaasdinge. Jy stap en klim berg en, voor dit te koud is, swem jy sommer in die plaasdam. Of as jy fiks wil bly, gaan oefen jy in ons gimnasium. Kinders speel wegkruipertjie, kleilatgooi of bou grotte op die groot rotse naby die huise.

Ons dorp het uistekende sportgeriewe, soos golf- en tennisbane. Die koel klimaat hier teen die Maluti-berge veroorsaak dat hier nie eintlik geswem word nie. Ons bied rustige en veilige verblyf aan in ons ou, gerestoureerde Rooms Katolieke Missie, teen 'n koste wat nie maklik geklop word nie.

Villa Saint Joseph
Van Zyl B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl B

'n Moet-sien-bestemming!

Baie oulike eenhede met alles wat mens benodig in 'n baie mooi omgewing!

Freek D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek D

Goeie mense, lekker, netjiese plekkie.

Dis net mooi halfpad op my rit. Lekker gesels. Goed gerus.

Johan M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Wonderful stay.

Excellent value for money.Hosts very friendly and accommodating. Recommendable to every passing traveller. Situated in a beautiful farm yard at foot of Platberg.

Stephan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Uitstekende keuse.

Dit was 'n wonderlike ervaring en uitsonderlike gasvryheid van Antonie en sy vrou. Sal definitief weer van hulle gebruik maak en sal meer mense na hulle verwys.

Gerhardus D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus D

Aangenaam, rustig en goeie waarde vir geld.

Pragtige landelike omgewing. Geskiedkundige sandsteengeboue wat passievol deur eienaars gerestoureer is. Dit was ‘n voorreg om daar te kon oornag en tyd saam met Antonie en Philreen te kon deurbring.

Peter K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter K

Very silent surrounding and yet rather close to town shops and medical aid.

Nice area, friendly and helpful owner, very quiet surrounding, no noise from other people, traffic or other noisy things, only the sound of birds singing.

Philip M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Very nice and friendly.

Value for money and really enjoyed the stay.

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Saint Joseph, Ladybrand, 9745, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7AyQ2axNrUd8Lknhf0FZ2GzsoJJyNNlFXOtMljcggbNrZmiCWi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Villa Saint Joseph Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -29.21160745815 27.371188605315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang