Villa Saint Joseph
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Antonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Christien O - Sep 2024
Algehele gradering
Perfect escape for a rejuvenating weekend. Highly recommended!
Lees meerEstelle N - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtig, rustig en kos vir die siel.
Villa Saint Joseph se terugvoer
Dankie Estelle. Jammer oor die Varkgriep in ons gebied. Ek wou baie graag met julle kleinseun in die kloof gaan stap het, maar ek was en is steeds kaput. Sien weer. Dit sal lekker wees.
Alasdair B - Apr 2024
Algehele gradering
It was quiet, peaceful, and gloriously tranquil; just what my soul needed.
Lees meerFanie B - Feb 2024
Algehele gradering
Vrede. 'n plek om alles wat mooi en goed is van die mens en die wêreld te onthou.
Villa Saint Joseph se terugvoer
Dankie vir die kuier, Fanie. Hoop ons sien jou by die Vryfees in Julie.
Mario F - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful country accommodation.
Rodney C - Nov 2023
Algehele gradering
Absolutely loved the little chapel and such a blessing to be out of town.
Sanet C - Sep 2023
Algehele gradering
Breathtaking and quite affordable.
Tomas V - Aug 2023
Algehele gradering
Simple, but great. Warm - suitable even in winter.
Reghard J - Mei 2023
Algehele gradering
Was a very tranquil and relaxed stay.
Jasantha C - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful
Villa Saint Joseph se terugvoer
Hi Jasantha, thanks for the kind words. Hope to see you soon again. Antonie and Philreen.
Nadia P - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige wêreld. Skoon en netjies en vriendelik en behulpsame diens.
Villa Saint Joseph se terugvoer
Hallo Nadia, Ons geniet dit ook wanneer gaste lekker by ons bly. Sien julle weer. Antonie
Estelle N - Apr 2023
Algehele gradering
Wow! Wow! Wow!
Villa Saint Joseph se terugvoer
More Estelle,
Hoop dit gaan goed met julle twee. Dankie vir die verwysing. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop om dit weer eendag te doen. Antonie en Philreen du Toit
George G - Mrt 2023
Algehele gradering
Dis hoe die plaaslewe moet wees.
Villa Saint Joseph se terugvoer
Hi George, Hoop als loop reg aan jou kant. Hoop ons sien jou weer. Antonie
Bruce C - Mrt 2023
Algehele gradering
A Little Piece of Paradise.
Villa Saint Joseph se terugvoer
Hi Bruce, hope to meet again. Maybe at the Royal Show? That would be great.
Patt F - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful location. Peaceful and relaxing.
Amanda M - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderful and accommodating.
Hannes H - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plaas met wonderlike natuurskoon en sandsteen wonings.
Villa Saint Joseph se terugvoer
Dankie Hannes. Hoop die Kaap los jou so dan en wan uit sodat jy weer die kant toe kan kom.
Cornie V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer.
Stefan L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en ontspannende wegbreek uit die stad. Antonie is baie vriendelik en ontvanklik.
Julian V - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Rensche P - Jul 2023
Algehele gradering
Dream guest farm tucked away in the mountains.
Lees meerAndries G - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam
Andre V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, eenheid netjies en ruim met al die benodighede.
Martin W - Aug 2022
Algehele gradering
Great ligging. Slegte paaie.
Anne-marie B - Aug 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad Drakensberg toe.
Frikkie P - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome and cosy place.
Philippa H - Apr 2022
Algehele gradering
Peaceful, friendly hosts.
Werner G - Des 2021
Algehele gradering
Unieke ervaring om in 'n ex Katolieke mission te oornag.
Villa Saint Joseph se terugvoer
Dankie Werner, hoop julle reise was lekker. Hoop ons sien julle weer sodat ons behoorlik kan kuier. Groete, Antonie en Philreen.
Karen L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Alex D - Sep 2021
Algehele gradering
A total gem.
Lees meerVilla Saint Joseph se terugvoer
Hi Alexandra,
Hope you are well and happy. Thanks for the kind words. Hope to see you again. Antonie and Philreen
Pieter T - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het die kuier baie geniet.
Villa Saint Joseph se terugvoer
More Pieter
Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop julle kom weer.
Antonie en Philreen.
Johan J - Okt 2021
Algehele gradering
Stil, rustig, weg van enige gejaag.
Villa Saint Joseph se terugvoer
Dankie Johan, hoop ons sien weer. Antonie
Marina K - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastic, peaceful weekend.
Kenny L - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Stil, rustig en privaat.
Villa Saint Joseph se terugvoer
Dankie, Kenny, lekker om jou hier te hê.
Tot weersiens,
Antonie
Liesl V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Helmut S - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful historical location, welcoming hosts, well equipped for cold weather and self-catering needs including enough and varied plug points.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige historiese ligging, verwelkomende gashere, goed toegerus vir koue weer en selfsorgbehoeftes, met genoeg en verskeie kragpunte.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lesley H - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely location, very good value.
Lees meerSusan C - Jan 2019
Algehele gradering
Philene and Antonie were very friendly and we really enjoy the quietness and the beautiful mountains and sunsets.
Lees meerJohan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Pieter T - Mrt 2019
Algehele gradering
As jy niks wil doen nie is dit die plek, weg van alles en rustige atmosfeer.
Lees meerVilla Saint Joseph se terugvoer
Ladybrand is nie 'n vakansiebestemming nie en ons plaas 'n rustige Oos-Vrystaatse beesplaas met mense wat soggens opstaan en gaan werk. Ons is uitstekend geleë vir toegang tot Ladybrand en Maseru, hoofstad van Lesotho, maar sonder die lawaai van stadslewe. Ons is binne-in 'n 600 voet hoog berg en gevolglik is DStv al TV ontvangs wat ons in alle huise het met eie dekodeerders.
Ladybrand Shoprite en Spar het uitstekende slaghuise en bakkerye waar alles wat mens in 'n stad kan koop, te koop is. OVK verkoop die lekkerste Karroo braai- en boerewors.
Meeste van ons gaste is mense wat in ons omgewing kom werk en diegene wat die stadslewe bietjie wil afskud met jakkalse wat snags huil en bokkies en tarrentale wat vroegoggend op die grasperke wei. Op ons plaas doen mens plaasdinge. Jy stap en klim berg en, voor dit te koud is, swem jy sommer in die plaasdam. Of as jy fiks wil bly, gaan oefen jy in ons gimnasium. Kinders speel wegkruipertjie, kleilatgooi of bou grotte op die groot rotse naby die huise.
Ons dorp het uistekende sportgeriewe, soos golf- en tennisbane. Die koel klimaat hier teen die Maluti-berge veroorsaak dat hier nie eintlik geswem word nie. Ons bied rustige en veilige verblyf aan in ons ou, gerestoureerde Rooms Katolieke Missie, teen 'n koste wat nie maklik geklop word nie.
Van Zyl B - Nov 2018
Algehele gradering
'n Moet-sien-bestemming!
Freek D - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie mense, lekker, netjiese plekkie.
Johan M - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderful stay.
Stephan S - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende keuse.
Gerhardus D - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en goeie waarde vir geld.
Peter K - Okt 2018
Algehele gradering
Very silent surrounding and yet rather close to town shops and medical aid.
Philip M - Aug 2018
Algehele gradering
Very nice and friendly.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa Saint Joseph, Ladybrand, 9745, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang