Villa Saint Joseph
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa Saint Joseph, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Saint Joseph is aan die voet van die Platberg op 'n 1 000-hektaar-plaas, net 12 km buite Ladybrand langs die N8 geleë.
Verblyf word in 'n verskeidenheid huise met gemaklike beddens en badkamers met bad- of stortegeriewe gebied. Elke kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Tee, koffie, melk, suiker en ontbytgraan word voorsien. Elke eenheid het ook 'n TV en Huis 6 en 7 het ingeboude kaggels. Braaigeriewe is beskikbaar.
Die plaas spog ook met 'n pragtige trou-venue met 'n kapel. Ander geriewe en aktiwiteite op die plaas sluit staproetes, bergklim en voëlkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Antonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Villa Saint Joseph, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Gaste dink Villa Saint Joseph het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa Saint Joseph, Ladybrand, 9745, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang