Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Stella Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Andre D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Die eenheid waarin ek gebly het, vertel net een storie: klas, klas klas. Alles in die eenheid het is van die alles beste kwaliteit! Netheid en kwaliteit. Dit was 'n groot plesier om daar oor te bly. Ek het egter bespreek vir 'n eenheid op die boonste verdieping met 'n groot "patio". Ek het 'n eenheid op die onderste vloer gekry, maar dit was baie privaat, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eduarda
Villa Stella Guest House
Ons is baie bly dat jou verblyf by ons plesierig was.

Gert H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Veilig en netjies. Derde keer wat ons daar bly en sal nog vele kere. Alles is netjies en veilig en die bed slaap so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eduarda
Villa Stella Guest House
Dankie Gert vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit en sien uit daarna om julle weer te sien. Groete Fabrizio en Dadita

Gert H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie veilig, netjies en vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eduarda
Villa Stella Guest House
Good day Gert, Thank you so much for taking the time to give us an awesome review. It is much appreciated. Regards Dadita and Fabrizio

Marthinus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2019

Netjiese goed toegeruste akkommodasie. Vriendelik ontvang, rustig en veilige oornag. Heerlike ontbyt en het dit geniet daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Eduarda
Villa Stella Guest House
Thank you so much for your review.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2019

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gl D
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2018

Baie netjiese, goed bestuurde plek. Baie netjiese, goed bestuurde plek. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Eduarda
Villa Stella Guest House
Good day, Thank you so much for taking the time to review your stay with us. Kind regards

Herwig K
Lang verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2016

Good accommodation which is difficult to find. See rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eduarda
Villa Stella Guest House
Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay, and hope to see you again.

Johan S
Kort verblyf
4.8
Jun 2016

Baie goeie, persoonlike diens en verblyf. Kan dit verseker aanbeveel! Die beddegoed is skoon, ontbyt loop en die diens is persoonlik en vriendelik. My volgende reis na Johannesburg gaan ek weer hier tuisgaan. Die ligging is na aan die lughawe en voorstede. Maak egter seker dat jy die ligging met die eienaar self bevestig, aangesien Google Maps en my Garmin my nie tot by die huis kon vat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eduarda
Villa Stella Guest House
Dankie vir die wonderlike woorde. Dit was lekker om jou te ontmoet en 'n absolute plesier om jou hier by ons. Ons hoop om jou weer te sien regtig gou! Vriendelike Groete, Dadita Caluri

Johanalie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2015

Volgende keer bly ons beslis langer! Die gastehuis is in 'n sekuriteitskompleks geleë. Dit gee maklike toegang van en na die snelweg (R24). Die eenheid was ruim, skoon en baie netjies. Dit is ook modern en daar is baie aandag gegee aan detail. Die ontbyt het 'n wye verskeidenheid gebied. Die kos was volgens jou keuse en tyd vars voorberei, heerlik en groot porsies was beskikbaar. Die bestuur is baie vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2015

Vriendelike, huislike atmosfeer. Kan hoog aanbeveel word! Die kos was waarde vir geld en die kamer baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Eduarda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 045, Elmapark, Edenvale, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e20067178240a12550cf8836c0bc9de710119c459740d536fef8cafab65a7d6992823439f03976e8f0207c1de3659c01929?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 045 First Avenue Elma Park 1609 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.155137023977 28.153851181268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang