Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Strada Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
3.9
Koos K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Ons het welkom gevoel met die ontvangs en die reëling het goed verloop. Ons was by 'n skool reunie en het oorgeslaap by Villa Strada. Die reëlings het ons goed gepas en daar was geen plobleem met die laat inkom en vroeg weer ry nie baie veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana N
Kort verblyf
4.0
Mei 2023

Waarde vir geld en skoon. Gerieflik en skoon vir 'n reisiger.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Karien W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Personeel is baie gasvry. Kamer was skoon en netjies met die nodige geriewe. Huis weg van die huis af. Hartlik ontvang met ons aankoms. Kamer was skoon en netjies, en is ook Saterdagoggend skoon gemaak. Sal werklik die plekkie aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emsie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Pragtig skoon en netjies. Vriendelik en hulpvaardig. Baie netjies. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermanus Egbertus L
1 nag
4.6
Jul 2022

Eenheid baie netjies. Tevrede met verblyf. Mense wat kuierplek verlaat het bietjie lawaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Feb 2022

Gerieflik. Addisionele versoeke was ywerigheid verrig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alrika D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2020

Dis 'n pragtige, skoon, nuwe plekkie met alles wat jy nodig het vir 'n nag of twee se oorslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Villa Strada Guesthouse
Beste Alrika, baie dankie vir U terugvoering. Ons hoop om U gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 63, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf1eb01c462cb809da34a338ccd8e0b0086d452d367ce17f5cdd1e9bfac841deaa6c0eaa30144b23ce592b742df4a1a5e0fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 63 Joe Slovo Road Freemanville 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.866992078482 26.636192368086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang