Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Sunset Beach

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Villa Sunset Beach
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
René O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René O

Uitstekende verblyf!

Wat 'n juweel! Ongelooflike oulike plekkie met 'n stunning uitsig! Perfek geleë. Pluspunt was die ongelooflike eienares van die plek, Barbara. Sy is 'n fantastiese gasvrou wat omgee en bederf!

Janine R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Cute small unit, with everything you need.

Barbara was a great host! Thank you! The unit we booked, was unfortunately not in use anymore, but Barbara accommodated us in the other unit, which was just as nice.

Villa Sunset Beach se terugvoer

Dear Janine
Such a heart warming review, thank you so much.
Please visit again, a special rate will apply. Wishing you the very best and hoping to welcome you here soon

Villa Sunset Beach
Brenton S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton S

Peaceful.

Easy to find the villa.

Villa Sunset Beach se terugvoer

Dear Couple Smith, thank you very much for this review. Guests like you make our service pleasurable. It would be great to welcome both of you back here, sooner rather than later. Wishing both of you a very healthy, happy and successful future. Barbara

Villa Sunset Beach
Alrina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrina B

Salig.

Stapafstand van die restaurant by die hawe. Klein strandjie net oor die pad. Barbara, die gasvrou, is die dierbaarste mens. Ek sien uit na my volgende kuier.

Zdenek P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zdenek P

Awesome.

Everything was perfect. Very helpful, nice, and all superlatives that you know. I recommend this accommodation with 3 thumbs on my one hand.

Villa Sunset Beach se terugvoer

Better guests not to be found. Please return soon.
Wishing you the very best.
Barbara

Villa Sunset Beach
Leonard D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard D

Uitstekend geleë en toeganklik met pragtige uitsig oor GordonsbaaI!

Die plek is geleë reg langs die hoofweg deur Gordonsbaai en die parkeerplek is maklik bereikbaar. Die en suite-kamer met groot dubbelbed, eie toilet en wasbak, stort is op die boonste verdieping van die huis. Daar is ook 'n volledige kombuis en sitkamer met TV. Alles was pragtig skoon en die bestuur het verseker dat ons gerieflik is en dat alles in plek is vir 'n lekker verblyf ervaring. Welgedaan en ons sal beslis weer daar wil gaan kuier!

Villa Sunset Beach se terugvoer

Baie dankie vir juln terugvoer. Dit is spesiale gaste soos julle wat ons bedryf so opwindend maak.
Ons hoop om julle spoedig weer hier te verwelkom.

Villa Sunset Beach
Gerhard F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard F

Skoon, gerieflik, gemaklik.

Ons gasvrou was besonder behulpsaam en ook gasvry. Vriendelik en bereid om Afrikaans te praat al is dit nie haar eerste taal nie. Ons het baie welkom gevoel.

Villa Sunset Beach se terugvoer

Dit was goed om jul te ontmoet en hier te huisves. Sien uit na n volgende besoek van w spesiale gaste soos die Fleischmans.

Villa Sunset Beach
Roxanne H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roxanne H

Ons het verblyf baie geniet.

Pragtige uitsig en mooi omgewing. Sal beslis weer besoek. Dankie Barbara vir jou gasvryheid.

Villa Sunset Beach se terugvoer

Dear Roxanne,
Thank you for your review. I much appreciated the state of my unit after your departure. Wishing you and your parents a great 2023.

Villa Sunset Beach
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Blaine M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blaine M

Fantasties.

Die kuier by Villa Sunset Beach was uiters fantasties. Ons het dit so baie geniet en die gasvryheid was van hoë gehalte.

Hester J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J

Beste vakansie.

Baie dankie Barbara vir die beste tyd ooit wat ek en my familie gehad het Jy is tops hoor. Lekkerste plek by see die rustigheid om soggens op te staan met uitkyk oor see asemrowend.

Johnet V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnet V

Beautiful scenery.

Nice and cosy, perfect overnight stay.

Villa Sunset Beach se terugvoer

Dear Johnet,
Thank you very much for taking the trouble to write this encouraging review. It is guests like you and your daughter that make our work rewarding. Please visit again!
Wishing you the very best,
Barbara

Villa Sunset Beach
Nadia Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia Z

Besonderse, lekker verblyf.

Barbara is 'n uitstekende gasvrou. Ons het ons verblyf vreeslik geniet en is baie bederf. Dit was 'n baie aangename ervaring.

Villa Sunset Beach se terugvoer

Hi Nadia
Its guests like you that hosting a pleasure! Please return asap
B

Villa Sunset Beach
Janine C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C

Stunning. Ons gasvrou is een van die bestes nog. Sy is 'n juweel.

Ons het heerlik gebly. Barbara is 'n ster. Sy het ons so tuis laat voel. En so bederf. Ons sal definitief weer by Barbara bly.

Villa Sunset Beach se terugvoer

Hallo Janine en Johan,
Julle sal nooit weet hoeveel hierdie terugvoer vir my beteken. Tye is so moeilik, maar met gaste soos julle, is ons bedryf n plesier!
Ek wens julle alles wat goed is en hoop om julle weer hier te verwelkom!
Barbara

Villa Sunset Beach
Thomas B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas B

Fenomenaal.

Barbara se gasvryheid en vriendelikheid is net in 'n ander klas. Jy voel welkom en tuis van die staanspoor af. Die uitsig oor die see vanaf die balkon onder die koelte van die boom skep 'n ontspannende atmosfeer wat nie oorbeskryf kan word nie. Dit was 'n wonderlike ervaring.

Marcelle M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marcelle M

Plek kort aandag. Nie op standaard met ander plekke.

Meubels verwaarloos, beddegoed kort om vervang te word alhoewel dit skoon was. Breekgoed kort om vervang te word ook, nie almal dieselfde nie. WiFi baie stadig.

Johnny C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny C

Baie lekker.

Het dit baie geniet en die eienaar is 'n baie aangename persoon en is altyd reg om te help.

Lance B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance B

Excellent.

Wouldn't mind visiting again.

Linda D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Groot bederf pragtige plek.

Barbara baie dankie vir al jou moeite. Dit was 'n voorreg om in die mooi huis te kon bly.

Villa Sunset Beach se terugvoer

Hallo Linda,
Watter aangename, lieflike familiegroep. Ons wil julle baie graag terug verwelkom in ons Villa.
Mooi dag,
Barbara

Villa Sunset Beach
Ilze K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Onvergeetlike rus-ervaring!

Gasvrou Barbara verstaan die kuns om haar gaste soos familie te laat voel. Die detail en keuse waarmee die verblyf gemeubileer, versorg en uitgevoer is, sorg vir 'n gasvry, warm kuier. Onvergeetlike sonsondergange op die see!

Riaan O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan O

Baie lekker, goeie ligging.

Barbara is baie vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel.

Villa Sunset Beach se terugvoer

Hallo Riaan,
Julle was eenvoudig die mees wonderlike gaste. Dit is gaste soos julle wat ons industrie morele ondersteining gee "to fight the good fight for survival" onder die huidige omstandighede.
Kom kuier gerus weer.
Barbara


Villa Sunset Beach
Rob V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rob V

Great host.

Good location, good place to stay with a great host. Only concern, would have liked vehicle to be parked behind locked gates.

Sanette V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Heerlik.

Sal dit beslis aanbeveel, veilig, netjies, skoon, gemaklik, rustig en alles wat jy mag nodig kry is daar. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en ons was sommer tuis gewees. Tannie Barbara, baie dankie dat ons by jou kon tuisgaan, ons sal beslis weer kom aanklop as ons in Gordonsbaai is. Dankie dat ons tuis kon wees.

Andy F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy F

A very special time bonding with my daughter.

Time out bonding with my daughter, with time and the right space to chat about everything, with the winter sun streaming into the upstairs room.

Caren P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren P

Wonderlik.

Barbara is 'n fantastiese gasvrou, sal enige tyd weer daar bly. Baie dankie vir alles.

Susan R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Baie skoon en netjies en vriendelike ontvangs.

Ek sal weer daar gaan bly. Personeel ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Pragtige uitsig en naby aan alles.

Villa Sunset Beach se terugvoer

Hi Susan,
Thank for your kind words. It was a great pleasure to accommodate lovely people like you. Please come back soon.
Barbara

Villa Sunset Beach
Susan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Baie goeie ligging.

Lekker vakansiebestemming.

Henriette K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henriette K

Netjies

Baie netjies. Vriendelik ontvang.

Villa Sunset Beach se terugvoer

Hi Henriette,
Baie dankie vir die review. Dit was n plesier om julle hier te ontvang. Ek sien uit na n volgende besoek van julle.

Groete
Barbara

Villa Sunset Beach
Madelaine S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Madelaine S

Beknopte naweek.

Die foto's was baie verwarrend, glad nie soos ons eenheid was nie, baie klein en swak weerspieëling vir dit wat ons betaal het. Barbara was dierbaar, maar die eenheid het ongelukkig teleurgestel.

Villa Sunset Beach se terugvoer

Dear Madelaine,

Thanks for your feed back.

The pictures on the website are exactly what you will experience on arrival. The unit is 35m2 which might be considered by some as rather compact, depending on personal expectation. It is regrettable that you did not mention your dissatisfaction on arrival. I would have promptly moved you to a more spacious apartment of your choice.

Kind regards,
Barbara

Villa Sunset Beach
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8izbL0CLPDEkYKO7OHazStGr1o2GWpH5SLazralGDC60M1nEKN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 127 Beach Road Gordons Bay 1740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.163295444183 18.864061753319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang