Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Sunset Beach

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
René O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekende verblyf! Wat 'n juweel! Ongelooflike oulike plekkie met 'n stunning uitsig! Perfek geleë. Pluspunt was die ongelooflike eienares van die plek, Barbara. Sy is 'n fantastiese gasvrou wat omgee en bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Cute small unit, with everything you need. Barbara was a great host! Thank you! The unit we booked, was unfortunately not in use anymore, but Barbara accommodated us in the other unit, which was just as nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Villa Sunset Beach
Dear Janine Such a heart warming review, thank you so much. Please visit again, a special rate will apply. Wishing you the very best and hoping to welcome you here soon

Brenton S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Peaceful. Easy to find the villa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Villa Sunset Beach
Dear Couple Smith, thank you very much for this review. Guests like you make our service pleasurable. It would be great to welcome both of you back here, sooner rather than later. Wishing both of you a very healthy, happy and successful future. Barbara

Alrina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Salig. Stapafstand van die restaurant by die hawe. Klein strandjie net oor die pad. Barbara, die gasvrou, is die dierbaarste mens. Ek sien uit na my volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zdenek P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Awesome. Everything was perfect. Very helpful, nice, and all superlatives that you know. I recommend this accommodation with 3 thumbs on my one hand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Villa Sunset Beach
Better guests not to be found. Please return soon. Wishing you the very best. Barbara

Leonard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Uitstekend geleë en toeganklik met pragtige uitsig oor GordonsbaaI! Die plek is geleë reg langs die hoofweg deur Gordonsbaai en die parkeerplek is maklik bereikbaar. Die en suite-kamer met groot dubbelbed, eie toilet en wasbak, stort is op die boonste verdieping van die huis. Daar is ook 'n volledige kombuis en sitkamer met TV. Alles was pragtig skoon en die bestuur het verseker dat ons gerieflik is en dat alles in plek is vir 'n lekker verblyf ervaring. Welgedaan en ons sal beslis weer daar wil gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Barbara
Villa Sunset Beach
Baie dankie vir juln terugvoer. Dit is spesiale gaste soos julle wat ons bedryf so opwindend maak. Ons hoop om julle spoedig weer hier te verwelkom.

Gerhard F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Skoon, gerieflik, gemaklik. Ons gasvrou was besonder behulpsaam en ook gasvry. Vriendelik en bereid om Afrikaans te praat al is dit nie haar eerste taal nie. Ons het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Barbara
Villa Sunset Beach
Dit was goed om jul te ontmoet en hier te huisves. Sien uit na n volgende besoek van w spesiale gaste soos die Fleischmans.

Roxanne H
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

Ons het verblyf baie geniet. Pragtige uitsig en mooi omgewing. Sal beslis weer besoek. Dankie Barbara vir jou gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Barbara
Villa Sunset Beach
Dear Roxanne, Thank you for your review. I much appreciated the state of my unit after your departure. Wishing you and your parents a great 2023.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Jul 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Blaine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Fantasties. Die kuier by Villa Sunset Beach was uiters fantasties. Ons het dit so baie geniet en die gasvryheid was van hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8izbL0CLPDEkYKO7OHazStGr1o2GWpH5SLazralGDC60M1nEKN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 127 Beach Road Gordons Bay 1740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.163295444183 18.864061753319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang