Villa Sunset Beach
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Villa Sunset Beach bied luukse selfsorgverblyf net 7 meter vanaf die strand in Gordonsbaai. Dié gastehuis bied lieflike uitsigte oor die see en die berge.
Dié verblyf beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het see- en berguitsigte, asook 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 8 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Parkeerplek is voor elke eenheid beskikbaar. 24 uur-sekuriteit en sekuriteitskameras is ook beskikbaar. Bikini Beach, winkelsentrums en ander besienswaardighede in die omgewing is ook naby. Villa Sunset Beach is oorkant 'n kindervriendelike swemstrand geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbedjie
1 x Kinderbed vir 1
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Duits
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Sunset Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang