Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Tarentaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Elize P
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Relaxed homely stay. My stay was like home from home. The cosy stoep area, the inviting fireplace (I would definitely have used it if it was winter when I travelled!), the comfortable bed and the friendly four-legged greetings made my stay a very relaxed, homely one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Beautiful setting, a must visit. We enjoyed every moment. Beautiful setting, relaxing and had great chats with Jo. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin C
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Soos altyd so gemaklik, gerieflik en 'n "home from home". Die ontvangs was hartlik en het ons dadelik welkom laat voel. Dit is die tweede keer wat ons van hierdie gastehuis gebruik maak en dit was lekker om te sien dat die plek goed in stand gehou word en dat daar verbeterings en veranderings aangebring word wat wys daarop dat die eienaars regtig omgee!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanne
Villa Tarentaal
Thank you so much. You are always wonderful guests and it's a pleasure to host you.

Sarel E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Wat 'n wonderlike plek en goeie gasheer. Dit was so lekker om daar te kon bly, die gasvryheid, vriendelikheid en verblyf was fantasties. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Convenient for us and comfortable. Very convenient as we were in town for a weekend wedding. The host was great, even made us a small meal and gave us wine as we got there so late. We were happy to stay there. Thanks, much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Uitstekende gasvroue en mooi plaas. Dierevriendelik!vSal beslis aanbeveel. Ons is geskuif van die tent na cottage omdat eienaars bang was ons kry koud. Baie dankie! Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlee C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Ons kuier was regtig baie lekker, vriendelike mense, puik diens! Kuier was puik, sal Tulbagh enige tyd aanbeveel, Villa Tarentaal is regtig 'n naweekwegbreek of vakansieplek om aan te beveel, het dit regtig geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ann And Patrick S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Not great and will not rush to go back there! The house was clean and very basic. No TV unless you bring your own cable and at that price, one would expect a ready to switch on TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Norberto D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Enjoyable experience. Shower pressure needs attention as was too weak. Frying pan is needed in the kitchen. Scrubbing brushes needed in the kitchen. The foam sponges provided are not suitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Tarentaal, Van Der Stelstraat, Afdeling 3 van Plaas 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614c0d11d1fee2e537a0bba9214c4d3bc75cbe4196281df61aef10d93ae4e92356b1a3edd9c0557648d642bee7f84adcdc74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Villa Tarentaal Van Der Stel Street, Portion 3 of Farm 381 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.2737197 19.1414718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang