Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Tarentaal

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Villa Tarentaal
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elize P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Relaxed homely stay.

My stay was like home from home. The cosy stoep area, the inviting fireplace (I would definitely have used it if it was winter when I travelled!), the comfortable bed and the friendly four-legged greetings made my stay a very relaxed, homely one.

Deon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Beautiful setting, a must visit.

We enjoyed every moment. Beautiful setting, relaxing and had great chats with Jo. Thanks.

Karin C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Soos altyd so gemaklik, gerieflik en 'n "home from home".

Die ontvangs was hartlik en het ons dadelik welkom laat voel. Dit is die tweede keer wat ons van hierdie gastehuis gebruik maak en dit was lekker om te sien dat die plek goed in stand gehou word en dat daar verbeterings en veranderings aangebring word wat wys daarop dat die eienaars regtig omgee!

Villa Tarentaal se terugvoer

Thank you so much. You are always wonderful guests and it's a pleasure to host you.

Villa Tarentaal
Sarel E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel E

Wat 'n wonderlike plek en goeie gasheer.

Dit was so lekker om daar te kon bly, die gasvryheid, vriendelikheid en verblyf was fantasties. Baie dankie.

Peter E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter E

Convenient for us and comfortable.

Very convenient as we were in town for a weekend wedding. The host was great, even made us a small meal and gave us wine as we got there so late. We were happy to stay there. Thanks, much appreciated.

Ansa V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Uitstekende gasvroue en mooi plaas. Dierevriendelik!vSal beslis aanbeveel. Ons is geskuif van die tent na cottage omdat eienaars bang was ons kry koud.

Baie dankie! Sal weer kom.

Hanlee C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlee C

Ons kuier was regtig baie lekker, vriendelike mense, puik diens!

Kuier was puik, sal Tulbagh enige tyd aanbeveel, Villa Tarentaal is regtig 'n naweekwegbreek of vakansieplek om aan te beveel, het dit regtig geniet.

Ann And Patrick S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ann And Patrick S

Not great and will not rush to go back there!

The house was clean and very basic. No TV unless you bring your own cable and at that price, one would expect a ready to switch on TV.

Norberto D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Norberto D

Enjoyable experience.

Shower pressure needs attention as was too weak. Frying pan is needed in the kitchen. Scrubbing brushes needed in the kitchen. The foam sponges provided are not suitable.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Mariaan K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariaan K

Rustige plaasatmosfeer en ruim woonstel.

Die woonstel is lekker ruim en het bykans alles wat mens nodig het. Dis net jammer dat dit nie so skoon was soos mens sou verwag nie. Dit kort 'n bietjie opknapwerk.

Villa Tarentaal se terugvoer

Hi Mariaan
Baie dankie vir die feedback, ons sal dit uitsorteer.
Regards Angie

Villa Tarentaal
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Friedrich G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich G

Manjefiek.

Hier vind jy twee gasvroue wat absoluut so vriendelik en welkom laat voel soos jou eie huis.

Chrisna D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna D

Baie lekker.

Ons het heerlik oorgeslaap en die verblyf was gerieflik naby aan ons trou-venue. Het baie lekker gekuier. Dankie aan die vriendelike ontvangs by Villa Tarentaal.

Pieter S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Baie rustig.

Geriewe was skoon en voldoende, ons is hartlik deur Angie en Joann ontvang, sal weer teruggaan.

Wilda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilda V

Lekker oornagplek.

Tulbagh was baie warm gewees, soos die res van die Kaap.

Annari V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annari V

Dit kon lekker gewees het, maar nie sonder krag en water die hele naweek nie (boorgatwater werk met pompe).

Dit is 'n mooi gebied en die eienaars was baie vriendelik toe ons daar aankom. Ons (en hulle) is egter gekniehalter deur beurtkrag met stadium 6 loadshedding. In Tulbagh sit die ou wat die krag weer aansit dit meer as 'n uur laat (gemiddeld die naweek wat ons daar was) weer aan. Ons was dus 8 uit 12 ure Saterdag sonder krag. Die groot probleem kom in dat Villa Tarentaal boorgatwater het wat met 'n pomp werk. Ons was dus op watershedding ook die meeste van Saterdag en die hele Sondag (06:00 -10:00 am - uitchecktyd is 10 uur). Ons kon dus die hele naweek nie stort nie, kon nie toilette trek nie en het nie water gehad vir handewas (na doekeruil) of skottelgoedwas nie (alhoewel ons ook nie kon koffie drink of kosmaak of enigiets nie weens geen krag). Dit was vir my baie sleg en daar was geen poging tot 'n emmer vir byvoorbeeld toiletspoel of sanitizer in plaas van handewas nie. Vrydag toe ons incheck het hulle vriendelik vir ons gesê daar is 'n generator, ons moet net vra as hulle dit moet aansit, maar ons moenie bel nie, want daar is nie sein nie (ek het gecheck - gaan deur na voicemail). Ons moes net kom roep. Ons het. 'n Paar keer. Maar kon hulle nie kry nie. Ons het toe maar beskawing toe gevlug Sondag met vuil lywe en 'n erge dors na koffie. Dis jammer - want as dit nie vir Eskom se strooi was nie was die naweek dalk baie lekker. Daar is wifi, maar vir obvious redes was dit nie juis vir ons beskore om dit te gebruik nie.

Trudy J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Trudy J

Nice rooms and relaxed stay.

We had the impression something was not quite right with the septic tank. A funny smell outside our room.

Inge V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Inge V

Kies 'n vrystaande eenheid vir privaatheid.

Ons gesin hou van plaas atmosfeer so die toer van ons was van plaas na plaas dus het ons spesifiek 'n gevoel in gedagte gehad. Waar ons as gesin privaatheid kan hê. Die ander gaste was nie wat ons ingedagte gehad het nie.

Johan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Die foto's is soms misleidend.

Aparte braaigeriewe per kamer en kombuishoekie word voorgestel. Min privaatheid.

Ingrid M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M

Very pleasant stay in Tulbagh!

Fab gardens and quiet pleasant overnight stay in Tulbagh, thanks.

Kristien D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristien D

Heerlike verblyf in pragtige Tulbagh.

Ons het ons verblyf by Villa Tarentaal vreeslik baie geniet. Blue Crane Cottage is goed ingerig en ons was sentraal genoeg om Tulbagh lekker te kon verken. Ons het die hot tub geniet en die kaggel binne-in die huis was heerlik knus. Ek sal Villa Tarentaal enige tyd aanbeveel!

Salwa D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salwa D

Great holiday experience for the kids

It's a really lovely child friendly place. Lots of activities to do. It's quiet and relaxing if you are traveling without kids. The weather was just very cold, so we couldn't sit outside much. Overall it was a great experience.

Hennie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Lekker.

Dit was baie lekker. Kans gekry om te rus en asemrowende uitsigte te kan beleef.

Alex N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex N

A place to unwind and enjoy the countryside.

It has a large jungle gym and grass area, wonderful for the kids.

Salomie W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomie W

Uitstekende, vriendelike diens. Netjiese selfsorgeenheid, sal definitief weer daar gaan bly.

Gaan definitief terug om die plaas self ook te verken, daar was net nie tyd vir dit nie. Die selfsorgeenheid was baie goed toegerus, netjies en skoon. Ons het gevra of ons 'n koekroller kan leen en hulle het ons dadelik gehelp met dit.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Tarentaal, Van Der Stelstraat, Afdeling 3 van Plaas 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614c0d11d1fee2e537a0bba9214c4d3bc75cbe4196281df61aef10d93ae4e92356b1a3edd9c0557648d642bee7f84adcdc74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Villa Tarentaal Van Der Stel Street, Portion 3 of Farm 381 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.2737197 19.1414718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang