Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Tarentaal

Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Tarentaal, Van Der Stelstraat, Afdeling 3 van Plaas 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Tarentaal is op 'n olyfplaas in die geskiedkundige Tulbaghvallei en bied verblyf in selfsorgkothuise in rustige tuine wat 'n uitsig op die berge bied. Die kothuise is naby die middedorp, asook wyn- en olyfplase in die area.

Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorgkothuise met hul eie tuine en stoepe, asook in 1 luukse suite en 'n luukse tent. Elke kothuis het veilige parkeerplek, gratis WiFi en bied toegang tot die buiteswembad op die perseel. Die kothuise het kaggels en buitebraaigeriewe en 2 van die kothuise het houtvuurwarmbaddens.

Daar is ook 'n kinderspeelarea met 'n klimraam, 'n rivier en 'n olyfboord op die perseel.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit wynproe, olyfproe, restaurante, perderitte, zipline-toere en museums in en daar is pragtige voetslaanroetes en bergfietsroetes in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Annelize L
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Heerlik gebly, rustige atmosfeer.
Des 2024
Nomathemba M
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquility and sense of belonging. Warm and welcoming. The stay was made easy by the warm, friendly welcome from Joanne. Her bubblines...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Deon P
Saam met lewensmaat
5.0
Jo het ons baie vriendelik verwelkom en baie mooi gehelp indien ons iets benodig. Baie rustig ontspanne en pragtig.
Nov 2024
Madelein V
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Ek het 'n wonderlike ontvangs gehad, veilige area en 'n netjiese plekkie gehad. Baie lekker gekuier.
Sep 2024
Elize P
5.0
Relaxed homely stay. My stay was like home from home. The cosy stoep area, the inviting fireplace (I would definitely have used it if i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Villa Tarentaal, Van Der Stelstraat, Afdeling 3 van Plaas 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Tarentaal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 700
R 1 700 R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R 1 700 R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Tarentaal, Van Der Stelstraat, Afdeling 3 van Plaas 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f65e0faf8c1a9d2948b837b82e773a9ac8425b5b4555cd3097bb155c7a9d1306365ac79be9dd39a2aea0400eec81d212ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Villa Tarentaal Van Der Stel Street, Portion 3 of Farm 381 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.2737197 19.1414718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang