Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Tarentaal

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Tarentaal, Van Der Stelstraat, Afdeling 3 van Plaas 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Tarentaal is op 'n olyfplaas in die geskiedkundige Tulbaghvallei en bied verblyf in selfsorgkothuise in rustige tuine wat 'n uitsig op die berge bied. Die kothuise is naby die middedorp, asook wyn- en olyfplase in die area.

Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorgkothuise met hul eie tuine en stoepe, asook in 1 luukse suite en 'n luukse tent. Elke kothuis het veilige parkeerplek, gratis WiFi en bied toegang tot die buiteswembad op die perseel. Die kothuise het kaggels en buitebraaigeriewe en 2 van die kothuise het houtvuurwarmbaddens.

Daar is ook 'n kinderspeelarea met 'n klimraam, 'n rivier en 'n olyfboord op die perseel.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit wynproe, olyfproe, restaurante, perderitte, zipline-toere en museums in en daar is pragtige voetslaanroetes en bergfietsroetes in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Elize P
5.0
Relaxed homely stay. My stay was like home from home. The cosy stoep area, the inviting fireplace (I would definitely have used it if i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Deon V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful setting, a must visit. We enjoyed every moment. Beautiful setting, relaxing and had great chats with Jo. Thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Karin C
5.0
Soos altyd so gemaklik, gerieflik en 'n "home from home". Die ontvangs was hartlik en het ons dadelik welkom laat voel. Dit is die tweede keer wat ons...
Sien meer
Okt 2023
Ansa V
Saam met vriende
5.0
Uitstekende gasvroue en mooi plaas. Dierevriendelik!vSal beslis aanbeveel. Ons is geskuif van die tent na cottage omdat eienaars bang was ons kry k...
Sien meer
Jul 2023
Sarel E
Saam met vriende
4.8
Wat 'n wonderlike plek en goeie gasheer. Dit was so lekker om daar te kon bly, die gasvryheid, vriendelikheid en verblyf was fantasties. Baie dankie.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Villa Tarentaal, Van Der Stelstraat, Afdeling 3 van Plaas 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Tarentaal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Tarentaal, Van Der Stelstraat, Afdeling 3 van Plaas 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614c0d11d1fee2e537a0bba9214c4d3bc75cbe4196281df61aef10d93ae4e92356b1a3edd9c0557648d642bee7f84adcdc74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Villa Tarentaal Van Der Stel Street, Portion 3 of Farm 381 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.2737197 19.1414718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang