Villa The Flying Dutchman
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helderspruit-weg 20, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Villa The Flying Dutchman bied selfsorgverblyf op die grondverdieping van die hoofhuis in die Helderberg Landgoed-area in Somerset-Wes. Dit is in die middel van die pragtie wynlande en dit bied gaste toegang tot die naaste strand.
Slegs die voordeur van die vakansiehuis word met die eienaar gedeel. Hierdie vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en uite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wabsak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n kaggel en 'n etenstafel met stoele. Die ruim binnehof het stoepmeubels en braaigeriewe. Daar is ook 'n kuierarea met 'n platskerm-TV. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Roy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Helderspruit-weg 20, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helderspruit-weg 20, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang