Villa The President
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die sitatea het 'n TV en die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Volledige ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Die spyskaart verander daagliks.
Rook binnenshuis is verbode.
Enige skade moet so gou moontlik aangemeld word.
Respekteer asb. ander gaste en gedra julself na 22:00.
Hou by die uitklokdatums of tref reëlings met die bestuur.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Vice President is 'n standaardkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, wasbak en toilet. Die kamer het 'n balkon met 'n lieflike uitsig oor die omliggende area. Toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, kroegie, en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Volledige ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Die spyskaart verander daagliks.
Rook binnenshuis is verbode.
Enige skade moet so gou moontlik aangemeld word.
Respekteer asb. ander gaste en gedra julself na 22:00.
Hou by die uitklokdatums of tref reëlings met die bestuur.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Presidensiële kamer is ruim met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en 'n dubbelstort. Die geriewe in hierdie kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegie en koffie- en teemaakgeriewe in. Die kamer het 'n balkon met 'n lieflike uitsig oor die omliggende area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Volledige ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Die spyskaart verander daagliks.
Rook binnenshuis is verbode.
Enige skade moet so gou moontlik aangemeld word.
Respekteer asb. ander gaste en gedra julself na 22:00.
Hou by die uitklokdatums of tref reëlings met die bestuur.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die House of Parliament is 'n woonstel met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is dubbelbeddens in die kamers en 'n bad en stort in die badkamer. Die eenheid het dieselfde geriewe as die ander 2 kamers, maar sluit 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale in. Albei kamers maak op die stoep oop en spog met die mooiste uitsig oor die omliggende area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Volledige ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Die spyskaart verander daagliks.
Rook binnenshuis is verbode.
Enige skade moet so gou moontlik aangemeld word.
Respekteer asb. ander gaste en gedra julself na 22:00.
Hou by die uitklokdatums of tref reëlings met die bestuur.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Jonghstraat 9, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang