Villa The President
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Anandie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Danielle W - Aug 2024
Algehele gradering
Ontspanne, rustig, mooi, gasvry.
Johanna C - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike akkommodasie.
Villa The President se terugvoer
Dankie Johanna, hoop om jul sommer gou weer te huisves.
Groete
Anandie
Rosslyn T - Des 2023
Algehele gradering
Was lekker rustig en gasvryheid.
Villa The President se terugvoer
Thanks Rosslyn, hope to see you soon.
Regards
Anandie
Dylan K - Okt 2024
Algehele gradering
Was goed.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Gerda R - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannend. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
Villa The President se terugvoer
Dankie Gerda vir jou terugvoering, ek waardeer dit opreg.
Groete
Anandie
Davidine N - Mrt 2023
Algehele gradering
Most warm and friendly host. Very helpful and went out of her way assisting when my car broke down. Personally drove me to her mechanic. Thank you very much for your hospitality.
Villa The President se terugvoer
Thanks, Davidine, for your reply, I really hope your car is sorted and that it did not cost you an "arm and leg".
Looking forward to your next visit, without the stress.
Regards,
Anandie.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Esme V - Jan 2022
Algehele gradering
Perfek.
Villa The President se terugvoer
Dankie Esme vir terugvoering waardeer dit, dis mense soos julle wat ons help om te kyk waarop ons kan verbeter en wat dalk werk, bly jul was te vrede.
Groete
Anandie
Lauren D - Jan 2020
Algehele gradering
It was very relaxing, peaceful and awesome.
Villa The President se terugvoer
Layla, dankie vir die terugvoer. Ons hoop om nog vir baie 'n goeie ervaring te gee die jaar. Hoop dis 'n voorspoedige jaar vir jou en jou aanstaande. Groete, Anandie Strauss.
Johan M - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike, rustige ervaring.
Villa The President se terugvoer
Baie Dankie, Johan, hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Anandie
Willize L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Villa The President se terugvoer
Baie dankie Willize waardeer die terugvoer en bly jul kon bietjie ontspan.
Liefde
Anandie
Johan M - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Villa The President se terugvoer
Dankie Johan waardeer die terugvoer.
Groete
Anandie
Gawie V - Des 2018
Algehele gradering
'n Baie netjiese en smaakvolle eenheid met toegang tot alle geriewe en sentraal geleë.
Villa The President se terugvoer
Baie dankie Gawie was n groot plesier veral komende van n ou wat gewoont is aan hoe standaarde. O ja die Queen B het jy dam ontmoet. Liefde groete en seenwense Anandie
Norman J - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het dit geniet, prys is 'n bietjie hoog.
Thea D - Feb 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerVilla The President se terugvoer
Genade Thea,
Ek is so jammer dat jy ons in die lig gesien het. As ons kwoteer, meld ons uitdruklik dat ontbyt addisioneel is, en ons het geen probleem om dit te voorsien, sou dit van ons voor die tyd of by inboek vermeld was nie, en daar is geen aanduiding dat jul dit van ons vereis het nie. Ek dink regtig jy moet dit opneem met LekkeSlaap. Ek moet egter voor die tyd weet aangesien ek moeite met die ontbyt doen en ons spyskaart vir ontbyt wissel elke dag. Ek dink dis dan ook nie reg om te sê ek het vinnig verdwyn nie, ek was nog vir 'n tyd hier voor ek na 'n funksie die aand was. Ek is ongelukkig nie 'n hotel, wat 24 uur diens lewer nie, so ek is baie jammer vir die feit dat jy sê dat ek nie beskikbaar was nie. Dis nou regtig nie my geaardheid om te "verdwyn" en 'n ongelukkige kliënt te hê nie. Ek kan wel kan sê dat ons aandag sal gee dat ons wel in die verlede sakkies-produkte in badkamer gesit het, maar was nooit gebruik nie, so het afstand daarvan gedoen aangesien almal hul eie produkte gebruik of verkies. Daar is wel sakkies met lyfroom in al die badkamers en daar was veronderstel om seep ook te wees. So, ek is baie jammer indien dit nie aan behoefte voldoen het. Ek weet ook nie hoe daar gesê kan word dat die plek is muwwerig en het toegestaan nie, want daai eenheid was heeltyd gereël bewoon te word deur gaste en niemand het daaroor gekla of iets gemeld nie, maar weereens ek sal probeer agterkom of daar 'n probleem is.
Ek is regtig jammer dat jul so 'n onaangename ondervinding by ons beleef het, al wat ek kan sê is ons kan maar net probeer streef om 'n beter ondervinding vir iemand soortgelyk aan jul standaarde, gelukkig te hou in toekoms.
Nogmaals baie dankie vir die terugvoer, mens kan net bou op kommentaar hoe negatief ook al.
Groete
Anandie
Hybre V - Des 2015
Algehele gradering
Tuis.
Villa The President se terugvoer
Thank you Hybre and we were delighted to host you and your lovely family.
Till we meet again.
Anandie Strauss
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Jonghstraat 9, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang